Monthly Archives: Februarie 2009

Vrydag… vir drie redes!

Twee belangrike gebeurtenisse die naweek… wel actually drie! Vandag is Vraydag die dertiende, legendariese status as gevolg van ‘n klomp Hollywood movies, en more is natuurlik die dag wat mans vrees en vroumense elke jaar voor wag…. hehehe! Valentynsdag… ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Opstelle hehehe!

Ek is besig om sleg te word, ek blog al hoe later en al hoe later! Maak nie saak nie ek doen wat my deesdae gelukkig maak en ek sien nie meer die nut in om 05H30 op te staan … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Betaal vir jou sondes!

Is daar iets in die lug of is dit net ek. Gister voel ek nog heel okay en lus vir die lewe, stelselmatig soos die dag aangaan voel ek al hoe slegter en teen slapenstyd gisteraand voel ek net eenvoudig … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Welkom

Okay….. so alles vat maar tyd en miskien is ek nie heeltemal stupid wat die bloggery aanbetref nie! Ek dink ek het die WordPress storie so half onder die knie, moet se ek is nogal verbaas, nie gedink die hele … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Ek vind nog my voete

Ek is op ‘n nuwe blog so ek is nog besig om my voete te vind met die hele stelsel, so gee my ‘n dag of wat om alles met WordPress onder die knie te kry dan kan ek weer … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Die Facebook geval…

So ‘n effense hartseer dag vir my vanmore want as jy nog by my blog ingaan onder www.wimpievds.blogspot.com sal jy nog hierdie kan lees maar as jy reeds www.wimpie.co.za gebruik sal jy hierdie mis en sou jy gesien het my … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Idols en die web!

Die in die mode ding om te doen, is om die beoordeellaars van Idols te kritiseer, en ek is geneig om ook af en toe nie met hulle saam te stem nie maar… Ek verstaan… as iemand wat self in … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Tyd staan nie stil nie

Mense kan soms wreed wees met mense en jou lewe kan in ‘n oogwink verander. ‘n Mens se eerste reaksie wanneer jy seerkry is selfverdediging en dit kan in baie forme manifesteer. Ek self kan daai magtelose gevoel van blindelingse … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Goed wat jy aan dink as jy nie kan slaap nie

Ek het nou twee dae nie geblog nie…. daar was ‘n rede daarvoor. Slaaploosheid, wanneer jy so moeg is jy kan jou oe nie oophou nie en jy weet dat jy ‘n plan moet maak maar jy kan net nie. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel