Krieket toe met jou sodat hulle jou kar kan oppas!

Ek wou lankal iets se hieroor maar ek het gedink dit sal ‘n paar mense omkrap maar nou ja dan  moet dit maar… Karwagte…

car gaurds

Ek kan nog verstaan as jy iewers parkeer in die middel van nerens en daar is karwagte wat jy moet betaal maarf wragtag as ek darem R10 betaal om by Carnival City in te gaan vir parkering en die karwag agtervolg my met daai snaakse kyk in sy oe dan wil ek my broek vuilmaak, ek het nou net R10 verdomp betaal om in te gaan!

Nee man regtig dis nie snaaks nie, my meisie se kar is hoeka so vier maande terug by ‘n bekende kuierplek … met drie karwagte… gesteel, na die tyd volg die wag my nogal na haar kar toe wat toe al lankal gesteel is, jy kon ‘n eier in my agterwereld kook van bemoerd…. is dit ooit ‘n woord…geid!

Hartseerstorie van die meisie op die motorfiets wat deur die hoetende taxi doodgery is… daai taxibestuurder kan op sy kniee neerslaan en dankie se dis nie my kind nie… hy sou NIE geleef het om weer taxi te ry nie, en dis NIE oor hy swart is nie, dis omdat taxi en vragmotorbestuurders geen agting vir padreels het nie en net eenvoudig maak en reek soos hulle wil.

Nou vandag (Donderdag) is ‘n groot dag in my kind se geskiedenis, dit sal die eerste keer wees wat hy ‘n krieketwedstryd gaan sien.krieket

Ek het gister se comment van Boer in Ballingskap gelees, ek wonder of jy weet dat  Stephen Jefferies al in een beurt teen die Vrystaat al tien die paaltjies laat kantel het.

Hier is sy imponerende rekord:

Stephen Jefferies (born December 8, 1959) was a South African cricketer. He was a left-handed batsman and a left-arm medium-fast bowler. Jefferies’ career centred around his home country of South Africa, though in 1982 he briefly moved to England, subsequently playing for Derbyshire. He made his debut for Derbyshire in July of that year against a team of Pakistanis, and swiftly moved back to South Africa in order to be eligible to play in the SAB Currie Cup during the 1982/83 season.

Stephen has two Brothers: Robert and Frank Jefferies

Jefferies’ Western Province team, which included Test players Peter Kirsten, Graham Gooch and John Emburey amongst others, drew the Currie Cup final that season, but lost on countback, having had a less successful qualifying record. Jefferies was proclaimed one of five South African Cricket Annual Cricketers of the Year in 1982.

He moved back to England in April 1983, immediately following yet another Castle Currie Cup final appearance, this time a defeat by Transvaal, in order to play for Lancashire, and, during a match in June of that year, took 8/46, the second highest individual innings total of the season, and 11/95 in the match, one of the highest match-returns.

In December 1987 he took all ten wickets in the second innings a Castle Currie Cup game for Western Province against Orange Free State, the only man to do so in that season’s competition.[1]

Jefferies returned to England for 1988, playing for Hampshire, who finished third-bottom of the 1988 County Championship, the year’s highlight being another of Jefferies’ career total of four ten-wicket match hauls. He continued to play for Western Province and Hampshire until 1992. Jefferies’ career concluded in 1993 when he played for Boland B in the 1993/4 UCB Bowl tournament.

Geniet die krieket.

Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

3 Responses to Krieket toe met jou sodat hulle jou kar kan oppas!

  1. Dankie vir die gegewens, Wimpie. Jeffries was een van my groot helde en saam met Garth le Roux, was hulle ‘n giftige paar in die WP-span van destyds. Soms kon hy ook die wilgerlat goed swaai. Ek sal mos nooit sy 10 paaltjies teen Vrystaat vergeet nie! Jeffries was baie talentvol en kon onspeelbare balle boul. As hy die dag goed geboul het, was hy verwoestend, maar as hy die dag af was, het hy horribaal geboul. Ai, waar is die dae…

  2. Ina says:

    Hi, ek het die oggend van die ongeluk langs die kind verby gery. wat ek nie kan verstaan nie is hoekom was die taxi bestuurder nie daar en dan gearesteer nie, sy taxi het voor haar motorfietsie gestaan. Dit was hartverskeurend om die kinders aan die kant van die pad te sien huil en bid. die hartseerste is hy het haar uit haar skoentjies uit gery. Vir my is die MOORD! die doodstraf moet terug gebring word want toe dit daar was het ‘n mens se lewe nog iets beteken en daar was beslis baie minder misdaad in hierdie land.

  3. Meermin says:

    Ina toe ek dit lees, het ek hoendervleis geword, juffrou’tjie het vir ‘n lang tyd skool toe gestap, maar nadat ek dit gelees het, het ek met die bure gereèl sy ry nou saam hulle, dit is veiliger!!

    O ja karwagte – Koos en Fanie het nou onlangs in Bloem gaan krieket kyk, Fanie vra toe die een swarte of hy mooi sal kyk na die kar, en die antwoord ja, Fanie skeur toe ‘n R20 en gee die karwag die een helfde en hou die ander helfde, na die wedstryd toe staan die swarte langs die kar, Fanie het hom toe die ander helfde gegee!!