Ek vind nog my voete

Ek is op ‘n nuwe blog so ek is nog besig om my voete te vind met die hele stelsel, so gee my ‘n dag of wat om alles met WordPress onder die knie te kry dan kan ek weer volstoom begin blog.

Datkie aan almal wat gehelp het met die nuwe blog, die ouens daar by Daaglikse Doos, dankie vir die hulp, more behoort alles weer vlot te verloop.

Groetnis

Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

3 Responses to Ek vind nog my voete

  1. Eben says:

    Geluk Wimpie … dit lyk puik by jou.

  2. Ek stem! Jou nuwe ruimte lyk skoon vars en vol lewe!

  3. eugene says:

    great blog bra nuwe jaar nuwe dinge