Monthly Archives: Februarie 2009

Lekker!

Wou nie rerig vandag blog nie, ek is alweer gedaan… Moet darem net terugvoering gee van my krieket uitstappie saam met Wian. Wat ‘n dag ek sal nie die blink in daai ogies vergeet en die opgewondenheid toe Dale Steyn … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Krieket toe met jou sodat hulle jou kar kan oppas!

Ek wou lankal iets se hieroor maar ek het gedink dit sal ‘n paar mense omkrap maar nou ja dan  moet dit maar… Karwagte… Ek kan nog verstaan as jy iewers parkeer in die middel van nerens en daar is … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Alweer Mixt…

Ek baklei al lankal teen Mixt en die gevare van die diens. Die Polisie het nou uiteindelik begin met ‘n bewusmakingsveldtog oor die gevare van Mixt nadat ‘, 13 jarige meisie naakfoto’s van haarself op Mixt gehad het. Huh? 13 … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Dinsdag…. nou eers

Suid-Afrika bekommer my. Azapo gaan soos ‘n spul barbare te kere tydens ‘n televisiedebat en se agterna hulle is nie spyt daaroor nie en sal dit weer doen… huh? Politieke onverdraagsaamheid? Jy beter dit glo ja, daar is ook onverdraagsaamheid … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Alweer die pers! of nog steeds?

‘n Suksesvolle naweek wat die rugby aanbetref alhoewel ek nog ver van opgewonde is oor die Stormers, dit verbaas my hoe ons jaar na jaar sukkel met dieselfde probleme… ‘n wedstryd is 80 minute lank nie 60 nie! Groot geskrik … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Naweek…dankie!

Dis naweek… Dis Super 14… Ek hoop almal is ingeskryf in Daaglikse Doos se Super 14 kompetisie waar jy, jou eie span bestuur, ek is…. en my span is reg vir julle! Groot besluite moet die naweek geneem word, dis … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Om Cd’s te maak…

Daar is soveel dinge wat tans gebeur nie net in my lewe nie maar sommer in die wereld. Iemand het eendag gese “may you live in interesting times”. Raymond Ray se loopbaan geniet tans voorkeur, ek moet ‘n band aanmekaar … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Bands of Backtracks?

Die debat oor backrack kunstenaars een kunstenaars wat met ‘n band optree is ‘n ou debad wat al holrug gery en deur bekende kunstenaars gevoer is, ek het geen intensie om hierby betrokke te raak nie, ek het sterk gevoellens … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Psychics en die ANC se verstommende ooreenkomste…

Die Joost van der Westhuizen-sage blyk bisar te wees met Joost wat nou reken hy ken die mense in die video… Dat die waarheid sal uitkom is ‘n gegewe, dat die tatoe wat almal weet Joost het blykbaar nie op … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Arme Joost…

Ek kyk deesdae ‘n program op Zone Reality op DSTV met die naam van John Edward Psychic… Bestaan dit rerig of is dit maar net iemand wat beskik oor goeie kommunikasie vaardighede wat die persoon met wie hy praat, kan … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments