Monthly Archives: Januarie 2009

Goodbey my lover…

Did I disappoint you or let you down?Should I be feeling guilty or let the judges frown?‘Cause I saw the end before we’d begun,Yes I saw you were blinded and I knew I had won.So I took what’s mine by … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Gister die eerste van Raymond Ray se nuwe tracks gehoor… dit klink baie goed en ek is baie opgewonde. Ek is besig om myself reg te maak vir ‘n klein besigheidstrippie of Durban toe vir ‘n dag, lyk my dit … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Die lewe…

‘n Mens moet vashou as die karretjie van jou jaar afskop soos myne gedoen het in 2009! Laat ek sommer uit die staanspoor se daar is niks lekker daaraan nie, die nice ding as jou jaar so begin is dat … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Dankie vir Maandag…

As jy ‘n naweek soos myne agter die rug het dan is jy sommer bly as Maandagoggend aanbreek. Die berig oor die maskermanne het toen nie die naweek in die pers verskyn nie, ek verneem dit sal nou volgende naweek … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

‘n Baie interessante dag…

Ek het ‘n interessante dag gehad gister. Wanneer mens aan die einde van ‘n verhouding kom dan is dit gewoonlik tyd vir boeke vat. Mense kom vertel jou dinge wat hulle nooit gedoen het terwyl jy in die verhouding was … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Pas jouself op!

En so kom alle goeie dinge tot ‘n einde… Dankie vir ‘n paar great maande saam, dit was great toe dit great was, die nice ding van ouer word is mens blameer nie meer almal vir jou eie foute nie. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Ai die publisiteitsmasjiene werk oortyd!

Mmmm ek lees met groot belangstelling in die pers van Christina Storm en haar wannebe Idols boyfriend, Munro du Toit,(op hierdie foto met klere aan!) se ontsteltenis oor die naakfoto’s van hulle wat in ‘n tydskrif verskyn het om aandag … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Bliss! en Facebook oortreders mmm!

‘n Mens kan nie net werk en werkverwante dinge doen nie, soms moet jy tyd maak vir geliefdes en basta met die res. Die uwe het die afgelope naweek bietjie gaan uitspan en dit het my die wereld se goed … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Ek raak bang en amper ontvoer…

Bisar! Dis die gedagte wat by my opkom terwyl ek sit en koffie drink, en ek drink nie eers koffie nie! Die stem aan die ander kant van die telefoon het my die adres gegee waar ek hom moet kry … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Kort en kragtig vandag sover die bloggery aanbetref. Besig vandag met finale reelings vir Raymond Ray en Shimmer se CD’s die tyd is besig om erg uit te hardloop en daar is nog so baie wat moet gebeur. Ek hoop … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel