Uiteindelik….hier is Raymond se video!


Wel hier is dit uiteindelik, ek is so trots. Dis amptelik Wimpie Records se eerste musiekvideo! Dit het lank gevat en dis nog in Low Resolution, hulle is tans besig met die HD conversion, maar hier is hy, dis Raymond Ray se eerste musiekvideo, myne ook! Die titelsnit van die CD Koel my af, lyk en klink dan so! Ons het vandag ook klaargemaak met die CD cover, sal later in die week wys hoe dit lyk. Ek is trots, moerse, gun my ‘n oomblik! Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Comments are closed.