Monthly Archives: Desember 2008

Dit was 2008, nou vir 2009!

Die einde van die jaar het vir my aangebreek en my emosies oor 2008 is so gemeng soos my emosies oor die Springbok! Aan die een kant is daar soveel sentiment en geskiedenis by betrokke ek wil he dit moet … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Amper klaar

Okay so dis baie belangrik dat ‘n musiekvideo deur die wereld gesien kan word en daarom is dit belangrik dat Raymond Ray se video op You Tube moes kom. Ek was nie tevrede met die vorige poging nie en het … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

‘n Weird dag met bisare gevolge!

Wel daar is dit nou, uiteindelik is Raymond Ray se video vir Koel my af, klaar en is ek heeltemal tevrede daarmee. Die Video is baie verander van die eerste poging af en is nou in High Definition, soos hy … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Sangers, bloghelde van Suid-Afrika en die wereld!

Nou ja hier is Raymond Ray se CD cover uiteindelik. Ek behoort die nuwe video vanaand te kry as alles goed gaan en dan is dit vakansietyd vir die uwe. Voor die hele vakansie ding kan gebeur moet die volgende … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Die son brand eina!

Ek is nie heeltemal gelukkig met Raymond Ray se musiekvideo nie en het ‘n paar veranderings aangebring wat ek seker so teen Dinsdag se kant heeltemal klaar sal he. Hoekom vra mense my oor die naweek, het ek nou skielik … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Nog net 2 weke!

Groot dag gewees gister, Raymond Ray se musiekvideo is klaar, sy CD cover is klaar en die CD sal ook einde Januarie volgende jaar klaar wees. Die video begin van volgende week af op televisie speel en is ook op … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Uiteindelik….hier is Raymond se video!

Wel hier is dit uiteindelik, ek is so trots. Dis amptelik Wimpie Records se eerste musiekvideo! Dit het lank gevat en dis nog in Low Resolution, hulle is tans besig met die HD conversion, maar hier is hy, dis Raymond … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Die mediabedryf!

Uiters suksesvolle jaareindfunksie vir ‘n groot klient gehad gisteraand wat baie goed afgeloop het, nou is dit werklik afdraande al die pad vakansie toe hoewel daar nog hier en daar ‘n ou ietsie is om te doen voor ek die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel