Vergaderings

Gister ‘n laaang vergadering met die Klipdrift manne gehad oor die Klipdrift BOTB 2009 wat in April afskop.

Kyk uit vir die website www.klipdriftbotb.com tans onder konstruksie met nuus oor alles wat gaan gebeur. Die jaar sal daar die volgende dag updates op die website gemaak word met foto’s video clips en natuurlik die beoordeellaars se kommentaar van die vorige aand se gebeure.

Die inskrywings loop vinnig en onthou daar is net plek vir 100 bands om in te skryf, as jou band nog nie ingeskryf is nie doen dit nou, as die 100 plekke gevul is, is dit verby daar sal geen laat inskrywings aanvaar word nie, as ons 100 het is dit verby!

Inskrywingsforms is ook op facebook beskikbaar by http://www.facebook.com/home.php?#/group.php?gid=95938110439&ref=ts

Last year Scintillate walked away with the ultimate Battle of the bands title, Who will take their title in 2009?

Get your entry form now. Entries open November 2008, Closes April 2009.

Book Your Place now, and stand a chance to win:

• A Recording Contract
• A Music Video
• Equipment to the value of R20 000
• R10 000 cash
• Will feature as “star of the week” on Radio
Platorand, Oosrand Stereo, Kragbron.
• 4 Shows at Aardklop Stages
• 3 Shows at Firkin Centurion and Boksburg

The Night of the Finales, the 4 Finalist will get to share the Big Top Arena Stage with South Africa’s Prime Circle and Scintillate.

Nuus oor ‘n ander GROOT band waarmee ek besig is vir die final sal eersdaags bekend gemaak word.

Later

Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Comments are closed.