Monthly Archives: November 2008

Feeste en funksies…

Na ‘n dol naweek is ek reg om bietjie af te skakel en in die vakansie gees in te gaan. Die Innie-Oos-Rand fees het die afgelope naweek in Benoni plaasgevind en ek was verantwoordelik vir die bookings van die kunstenaars, … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Vergaderings

Gister ‘n laaang vergadering met die Klipdrift manne gehad oor die Klipdrift BOTB 2009 wat in April afskop. Kyk uit vir die website www.klipdriftbotb.com tans onder konstruksie met nuus oor alles wat gaan gebeur. Die jaar sal daar die volgende … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Doelwitte…

Ek het hierdie jaar begin met iets waarvan ek amper al vergeet het. Gister toe ek my dagboek deurgaan besig om my jaar af te sluit en belangrike telefoonnommers in my nuwe dagboek in te skryf, kom ek toevallig weer … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Drink jy… en bestuur? Hoekom?

Ons almal het dit al een of ander tyd gedoen, te veel gekuier en dan agter die stuur van jou kar ingeklim…. Carte Blanche gisteraand het slegte nuus gehad vir sulke ouens en die feestyd is op hande, ek gaan … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Vat tog net die Springbok weg!

My huidige gemoedstoestand oor hierdie land is ‘n gevaarlike aanduiding van die denke van gewone wit Suid-Afrikaners. Ek is gatvol om gyselaar gehou te word deur dit wat vir my lief en dierbaar is, daarom wil ek vanoggend soos Naas … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Frank Botha, Daaglikse doos!

Ek ken ook die ou en het nog maar bitter min kritiek gelewer op die snert wat hy op sy blog kwytraak, hoofsaaklik om twee redes, eerstens ek glo dis elke ou se reg om seker maar sy naam te … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

BOTB is terug…

Ek weet nie of ek my verbeel nie maar die Internet, dis nou die selfoonnetwerke se data verbinding, en selfoonontvangs, het ‘n nuwe laagtepunt in gahalte bereik. Suid-Afrika is een van die duurste lande in die wereld wat toegang tot … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

flieks en verjaardae!

Wel die verjaarsdag is iets van die verlede en nog ‘n mylpaal is verby en afgehandel, wat die jaar se feesvieringe so lekker gemaak het is dat ek die dag slegs saam met ‘n handjievol mense deurgebring het in plaas … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Verjaardae kom so gereeld deesdae!

Hierdie is my laaste blog vir die week aangesien more ‘n spesiale dag is wat ek vir myself gaan uithou en so min as moontlik werk gaan doen en bietjie aan myself gaan spandeer. Ek onthou nog hoe opgewonde ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Rustyd!

Dit is weer vandag musiekvideotyd vir die uwe wat beteken dis weer vroeg Pretoria toe en in alle waarskynlikheid nog ‘n laataand wat wag Shimmer skiet die musiekvideo vir Een van daai dae, nogals in ‘n basement in Pretoria vandag, … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel