Monthly Archives: Oktober 2008

Nuwe gadgets.

Ek het ‘n baie interessante vergadering gehad gisteraand…. het jy al gedink aan mobile karaoke? Eenvoudig eintlik, seker nie aanvanklik eenvoudig gewees nie, maar nou klink dit alles so maklik. Jy sms na ‘n nommer toe en hulle stuur jou … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Okay so nou is ek amptelik baie excited. Ek brand om te praat maar ek kan ongelukkig nie…. so ek gaan nie. Ek kan more! En ek sal dan maar more praat, so tot dan het ek nie iets om … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Emosies hol met my weg!

Wat ‘n dag…. ek is gedaan vanoggend na 15 ure gister in die ateljee. En steeds het ek net die geraamte van een liedjie om mee …. amper te spog. Joe F is vandag saam my in die ateljee om … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Eina die blou!

So dis ‘n lekker swart naweek vir die Blou Bulle gewees en die kanse is goed dat dit ‘n blou Maandag gaan wees! Eina…. ja okay ek weet my span was nie daar gewees nie en ek het vir geeneen … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Bulk sms’e…

Ek is sommer die wetter in vanoggend. Kyk ek is die eerste ou wat die waarde van bemarking verstaan en ek is die eerste ou wat bemarkingsmetodes sal aanwend maar daar is een ‘vloekwoord’ wat my grief….’bulk sms’. Ek stuur … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Wanneer demokrasie nie meer tel nie.

Vandag lui die doodsklok vir die Skerpioene teen die beterwete en teen die wil van die meerderheid regdenkende mense in Suid-Afrika. Dit laat ‘n ongesonde toedrag van sake waar die mense wat vervolg word die byl laat val op die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Frustrasies…

Soms is ek van nature net te haastig en kan ek nie verstaan dat almal nie my erns met sekere goed deel nie. Is dit ‘n goeie of ‘n slegte karakter eienskap? Ek weet nie. Ek is net so en … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Misdaad en die lewe!

Wel wat ‘n naweek was dit nie weer gewees nie, ‘n naweek waar ek maar net twee goed weereens besef het, daar is geen plaasvervanger vir ondervinding nie…. en misdaad is ‘n werklikheid waarmee ons moet saamleef! Saterdag se charity … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Elke Tom, Dick en Harry is nie Joe nie!

Wel lekker dis naweek, maak geen verskil aan my nie dis werk soos altyd, Saterdag is die Mieke Schonfeldt benefit konsert en ek is al van Saterdag oggend 06h00 in die tuig….mmm ja lekker seker maar. Gister ‘n baie belangrike … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Nuusflits 2.

Ek is moeg vir mense wat niks weet in die lewe nie maar aangaan of hulle die boek geskryf het. Vertel my hoe kan jy ‘n opinie he rondom iets wat jy geen kennis van dra nie? Ek se weer … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel