PMS

Wimpie het bietjie PMS vandag en kan doen met ‘n goeie stukkie komedie en ek dink nie jy kry veel beter as die nie, so geniet dit en geniet jou naweek!

Maandag gee ek die line up van die BOTB CD launches in Boksburg en Centurion.

Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Comments are closed.