Monthly Archives: September 2008

11 September…

Dis harde bwerk om ‘n cd uit te he. En dis harde werk om te doen wat ons doen. Gisteraand 21h00 toe slaap die uwe al lankal. Ek is gedaan dit voel behoorlik of ‘n trein my getrap het, dis … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Lojaliteit en ander mites…

As jy in ag neem hoe vinnig ‘n mens se lewe ‘n ander wending kan neem is wat tans met my gebeur seker nie so buitengewoon nie. Die vraag is net of die tydsberekening altyd reg is…. Gister uit die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Quo Vadis?

So in die stilligheid bereik ‘n mens baie mylpale en soms is dit ‘n geval van jy kom nie eers agter wanneer dit gebeur nie. So ‘n mylpaal het ek so in die stilligheid bereik maar ek vertel later meer. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Was dit dan naweek?

Wel dis die ding van ‘n naweek dis byna altyd te kort. Myne was bedrywig, die probleem is met my naweke is daar tans geen verskil tussen ‘n naweek en ‘n gewone weeksdag nie…. Vat nou maar Saterdag. Vroeg die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Ope nota aan Anton

Mmmm En daar is dit toe in die Beeld van vanoggend… Ek haal Beeld aan:”Die onaangename rusie met dreigende hofgedinge oor Steve Hofmeyr en Anton Goosen se Brugboukonsert in Maart het gister ’n wending geneem. Hofmeyr het ’n ultimatum aan … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Vasbyt

Ek dink sonder dat ‘n mens dit agterkom haal sekere gebeure baie uit jou uit. Ek word vanoggend wakker en besef ek is net eenvoudig gedaan, uitgebrand en oor die algemeen nie lekker nie. Dis nie moegheid nie, dis ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

The last farewell…

Wel na verskeie konsultasies gaan die lewe voort soos normaal. Ek het die volste vertroue in die Suid-Afrikaanse regstelsel en glo dat geregtigheid sal geskiet. Daar is geen twyfel by my dat ek die teiken was van ‘n goed georkestreerde … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Die ironie van die lewe

Die lewe is gelaai met ironie. “n Kunstenaarsvriend van my skakel my gister onverwags en se: “di nk jy nie dis ironies wat nou met jou gebeur nie, na alles wat jy probeer regkry het met brugbou dat alles so … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel