Monthly Archives: September 2008

Commitments…

So dis ‘n baie groot week wat voorle met Aardklop in volle swang en my persoonlike lewe wat so bietjie besig is om uit te rafel. Wian het vanoggend vroeg, saam met ‘n hele supportersklub, Kaapstad toe vertrek. My seuntjie … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Ai, jaag ek weer aan!

So die CD launch het toe heel goed afgeloop, Firkin Centurion was gepak en dit was sommer baie lekker om weer in almal vas te loop, dankie vir almal wat my ‘n drankie gekoop het, dis julle skuld dat daar … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Roadshow tyd!

Ek is nou by die punt waar die jaar maar gerus kan verbygaan en volgende jaar maar kan kom. 12 Maart tot 19 April 2009 is dit tyd vir die groot roadshow. Joe F, Scintillate, Hansie Slim, Motel Ink en … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Slapgatte!

Die lewe is vol siniese mense, en frankly is ek gatvol daarvoor. Ek kan nie verstaan hoe mense gedaanteverwisselings kan ondergaan in ‘n kwessie van letterlik minute of nader aan die waarheid…. sekondes! Met my is daar seker nie rerig … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

PMS

Wimpie het bietjie PMS vandag en kan doen met ‘n goeie stukkie komedie en ek dink nie jy kry veel beter as die nie, so geniet dit en geniet jou naweek! Maandag gee ek die line up van die BOTB … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Trots op BOTB!

Rumours is ‘n snaakse ding, veral in die musiekbedryf, maar sommer in die lewe in die algemeen. Sulke rumours word begin vir snaakse redes ek weet self nie hoekom nie, een so ‘n rumour het my in rep en roer … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Moeg?

Die Kaap bly maar die beskawing en dit was uiters noodsaaklik dat ek wel daar uitkom wat ek wel gedoen het, baie goeie vergadering gehad wat vrede vir my gebring het, ek is bly en verlig. Baie tyd gehad om … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Kaapstad

Daar is geen inskrywing vandag nie, ek is in Kaapstad vir ‘n baie belangrike vergadering en sal eers weer more kans kry om te blog! Groete Wimpie http://feeds.feedburner.com/ wimpievandersandt

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Kaap toe vir die dag…

My seun is ‘n krieketspeler. Saterdag kry ek toe nou die eerste keer die geleentheid om Wian in aksie te sien op ‘n krieketveld, hy wen sommer opslag ‘n medalje vir die beste bouler en ek begin al sien hoe … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Dankie vir die naweek….uhm nee Sondag.

Afrika politiek… Vandag sal ‘n groot toets wees vir Suid-Afrika se jong demokrasie wees wanneer Jacob Zuma sa hoor of sy hofsaak voortgaan. Ek sien vanoggend die ANC se hy kan nie vrede waarborg by die hof nie, ai ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel