Monthly Archives: Augustus 2008

Ai!

So wat se mens wat nie alreeds gese is nie…. Dis heeltemal reg preek maar ek weet, ek was bietjie laat by die huis gisteraand, so bietjie baie laat maar ag wat ek verskoon myself dis die eerste keer in…. … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Groot nuus..

Okay so somtyds moet mens mooi gaan sit en besin oor jou toekoms en met wie dit die moeite werd is om in die bed te spring en wanneer so ‘n move die regte ding is om te doen of … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

GROOT Maandag…

Wel dis tien jaar van die Breakfast Show by Oos Rand Stereo en vanoggend het ek ‘n splinternuwe co-host wat by my aansluit, wel nie rerig nie sy sit maar net meer in die ateljee op die oomblik tot sy … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

CD lyk so!

Gedink ek sal die CD cover en die agterkant vir julle wys vandag… Dankie en goeie werk Adolph! Ingeval jy gewonder het die voorkant is onder en die agterkant bo! Wel ons is basies klaar, sal Dinsdag reg wees om … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel