Monthly Archives: Augustus 2008

"Is jy okay dude" hehehe!

So binne die volgende halfuur is ek die laaste keer op die Breakfast show by die radio… letterlik die einde van ‘n era, as jy kan skakel in 07H45 ek se my laaste se….hehehehe! Nee toema ek groet net… so … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

Dankie, vir die blomme…

Wel wat ‘n dag was Maandag nie gewees nie, hoe lui die ou gesegde gee blomme terwyl die persoon nog lewe… Op ‘n ernstige noot, baie dankie aan almal wat gecomment het, glo dit of nie net meer as ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | 10 Comments

Totsiens Oos Rand Stereo

Hier is die actual CD van die BOTB CD wat uitgereik word op 29 Augustus voor ek julle vertel wat aangaan by die radio… Daar kom so ‘n tyd in almal se lewe, wanneer dit tyd is om aan te … Continue reading

Posted in Uncategorized | 40 Comments

10 vrae?

Ek ontvang gister hierdie e-pos by die radiostasie: Hallo Wimpie Ek en my man het so drie maande gelede Alberton toe getrek van Bloemfontein af. Daar het ons gereeld na OFM geluister en was gretig om te hoor of daar … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Kan jy kritiek handle indien nie moenie hier lees nie!

Laat ek dit gou duidelik stel, ek glo in vryheid van spraak, het nog altyd en sal altyd, dis hoekom ek nog nooit in my lewe enige comment op my blog delete het nie, ek glo in jou reg om … Continue reading

Posted in Uncategorized | 11 Comments

Uiteindelik klaar!

Alles is klaar wat die CD/Dvd aanbetref, gemaster, geprint, ge-alles, ek het niks en niemand uitgesny nie en alles gehou soos dit was, ek is tevrede met die eindproduk en kan nie wag vir die eerste CD’s om in my … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

Blou Maandag…

Snaaks hoe ‘n mens se skryfstyl jou weggee…. Anyway ek is opgewonde, nie veel tyd om my aan die skindertweeling te steur nie, ook snaaks hoe jy iets vir een persoon vertel en daai storie weer vanaand by jou uitkom … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

As mens begin dink oor die lewe…

Was ‘n interessante naweek vol van belangrike besluite wat geneem is en waaroor lank getob is, die uiteinde van my hele Saterdag in die bed is dat ek besluit het my eie toekoms en die toekoms van WVDSP is baie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 19 Comments

TV bloopers!

Lekker gelag gister tydens verfilming, ‘n tien minute insetsel wat op die einde net so bietjie meer as ‘n uur gevat het om klaar te maak! Die rede vir my smile was heel eenvoudig…. het jy al gesien wat gebeur … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Eerste CD’s amper hier.

Ek dink dit was Hannibal Smith in the A-Team wat gese het… “I love it when a plan comes together”. Gister was ‘n baie groot dag, ek weet ek klink soos ‘n grammafoonplaat as ek se ek kan nie meer … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments