Onthou jy vir Roger?

Onthou jy vir Roger Whittaker?

Dis een van daai sangers wat jy dalk nie die naam van sy CD’s ken nie, maar as jy die liedjie hoor dan weet jy, jy ken die song. Hier is een:

Daar is ‘n rede hoekom ek hom vanoggend noem, en dit is ‘n goeie rede, meer kan ek nie tans uit die mou laat nie maar wees verseker dis oppad en julle gaan mal wees daaroor!

Vanoggend 10H00 het ek ‘n meeting oor my website by Harvey so ek moet amptelik die verkeer aandurf Midrand toe, daar is ‘n tweeledige rede vir my besoek aan Midrand, die ander rede het iets met radio uit te waai….

Ek wens ek kon meer vertel…. oor alles maar vir nou is dit taboe… ai!

Later

Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Comments are closed.