CD lyk so!

Gedink ek sal die CD cover en die agterkant vir julle wys vandag… Dankie en goeie werk Adolph!

Ingeval jy gewonder het die voorkant is onder en die agterkant bo!

Wel ons is basies klaar, sal Dinsdag reg wees om in te struur om te laat print.

Ek is gedaan dit was ‘n ongelooflike harde week, ek weet dit want hoe meer ek slaap, hoe minder voel dit of ek gerus kry!

Motel Ink en Hansie Slim het vandag hulle debuut op radio gemaak…. geluk julle manne.

Wel ek gaan vanaand teug aan ‘n lekker laaaang Tequila of twee ek is klaar…. Gaan kuier saam met Hugo wat optree by Firkin in Boksburg, bietjie unwind, dink ek verdien dit om bietjie te relax ek het hard gewerk die afgelope week….

So geniet jou weekend, ek gaan ook!

Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Comments are closed.