Ai!

So wat se mens wat nie alreeds gese is nie…. Dis heeltemal reg preek maar ek weet, ek was bietjie laat by die huis gisteraand, so bietjie baie laat maar ag wat ek verskoon myself dis die eerste keer in…. uhm baie weke…. en ek het die breek bietjie nodig gehad so vergewe my, of sal ek se, tolerate my maar vir vandag!

Baie rowwe dag gehad gister en ek is bevrees dit gaan nog erger raak vandag, ek moet so 10H00 in Rosebank wees, ‘n baie ernstige vergadering, oor wat kan ek jou nie se nie, wel nie nou nie anyway….

Voor ek Rosebank toe gaan moet ek eers gou iewers stop om iets op te tel, voel ‘n bietjie of ek in kodetaal praat…. hehehe, so anyway ek moet iets gaan optel en aflaai in Rosebank en dis baie belangrik dat dit MOET gebeur, eish…

Gisteraand Motel Ink gehad by Firkin in Boksburg en ai hulle bly maar net awesome…. en nie goed vir my gesondheid nie…. veral nie in die middel van die week nie.

Dit was lekker julle en hopelik gebeur dit nie vir die res van die week nie!

Arno Jordaan is moreaand by Firkin…. ai!

Dis al van my af vir vandag, hoop jy het ‘n awesome dag!

More vertel ek jou waarnatoe en hoekom die groot rush vandag en ja dit is hiperbelangrik….hehehe!

Later

Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

One Response to Ai!

  1. Doné says:

    more more..weet presies hoe jy voel..dink nie dis net ons invloed..dink as jy saam ons is, raak ons almal in die versoeking om te kuier..was fun though..eenkeer jonk!
    lekker dag.
    Doné