Monthly Archives: Augustus 2008

Gaan nie oor die geld nie….?? Doen dit??

Ek kan maar net hoop dat die week wat voorle ‘n beter een gaan wees. Soos Sondag vandag berig het gaan ek ook ‘n paar dagvaardings aan ‘n paar mense uitreik, dit sal die week gebeur, wie dit aan gestuur … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

25 vrae

Lang konsultasie sopas gehad oor ‘n paar sake, net seker gemaak ek het niemand belaster of se naam geskend nie, smaak my ek is in die clear… Dit bring my by die volgende vrae wat ek myself moet afvra en … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Moeg om ‘n slaansak te wees

Ek kan seker baie se n.a.v vanoggend se berig in die Beeld, ek gaan my opmerkings reserveer tot aan die einde van vandag want daar was baie verwikkelings gistermiddag na die berig reeds geplaas was. Kieskeurige beriggewing deur Beeld gaan … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

24 uur…verander almal in kampvegters

Ek gaan nie ‘n moordkuil van my hart maak en se dis gemaklik om met ‘n dolk in die hart rond te loop nie want dit is nie, wat ek wel kan se is die lewe gaan aan en mens … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

225000 verkeerde feite…

Ek het besluit om niks verder te se nie en geregtigheid sy gang te laat gaan, maar ek kan darem nie Anton se stellings in die Beeld laat verbygaan sonder om enigiets te se nie. Feit is dat ek alles … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Onregverdigheid…

Wel dit is die storie wat ek gehoop het sou nooit nodig wees om te skryf nie maar omstandighede buite my beheer het genoodsaak dat dit geskryf moet word. Die groot Brugboukonsert het toe ‘n onaangename nadraai gehad deurdat die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Onthou jy vir Roger?

Onthou jy vir Roger Whittaker? Dis een van daai sangers wat jy dalk nie die naam van sy CD’s ken nie, maar as jy die liedjie hoor dan weet jy, jy ken die song. Hier is een: Daar is ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

info@wimpie.co.za as jy iets wil se…

Dit moes seker een of ander tyd ook gebeur dat ek sou moes ernstig besin oor hiierdie blog ook. Ek is nie meer ‘n publieke figuur nie en ek weet nie meer of hierdie blog wat dit aanbeterf ‘n bestaansreg … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Gaaaaap!

Wel die eerste week is verby en tot my eie skande moet ek bieg die laatslaap ding begin al hoe lekkerder word hehehe! Nog iets wat ek moet erken is dat tot my skaamte ek nie meer die rugby volg … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Mmm en ek dink nog altyd aan jou!

Baie nice interview op my voormalige show gehad gisteroggend, daarmee is my loopbaan afgehandel by Oos Rand Stereo, baie dankie aan Neville en Joker vir die mooi woorde, dit was immers 5400 ure op die lug en die einde van … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments