Stil nodige naweek!

Rustige Wimpie naweek…. Dit was bietjie nodig…

Ai die bokke het my gedrop maar nou ja soos die naweekpers se, welkom by toetsrugby aan Pieter de Villiers.

Geluk aan my ou spannetjie, die WP het weer gewen hoewel dit nie mooi was nie, ‘n wen is ‘n wen.

As jy nog nie kaartjies het vir die BOTB final by Carnival nie, dan moet jy maar vinnig spring ek hoop dit verkoop baie goed. Saterdagmiddag gou ‘n meeting gehad met Motel Ink en ek se jou die final gaan vuurwarm wees, daar is ook groot planne vir die toekoms waaroor ek jou later sal inlig!

Net ‘n kort inskrywing vandag, sal more meer gesels, soos hulle se in Engels, just easing into the wee, swiftly!

Later

Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

2 Responses to Stil nodige naweek!

  1. meermin says:

    Het ek nou vir jou ‘n lui lekker rustige naweek gehad, so min as moontlik gedoen vir so lank as moontlik! Gister het ek so koud gekry, onder twee komberse gelè so bietjie tv gekyk, en net sleg gewees!

    Lekker Maandag vir jou.

  2. Anonymous says:

    Die dwergieman wat reën kom vat en teen my venster mors… Dink aan jou, altyd