Monthly Archives: Julie 2008

Un -Freakin- believable!

Eerstens, jammer ek het nie gister geblog nie… Dinsdagaand was ongelooflik maar die gevolg van sulke aande is dat jy eers 04H30 by die huis kom… die laaste ding wat jy dan wil doen is blog… BOTB was ongelooflik Dinsdagaand, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Klippies en BOTB!

Okay ek is soos ‘n klein seuntjie met ‘n nuwe speelding, vanaand is die laaste rondte van die Klipdrift Battle of the Bands en die opgewondenheid het my beet, big time, die hele geleentheid word vanaand opgeneem vir ‘n pilot … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments