Monthly Archives: Julie 2008

Wimpie raad!

Ek staan vanoggend op en voel die eerste keer hierdie week of ek kans sien vir die lewe, gisteraand sewe uur reeds in die bed, slaap my gat af tot 01H30 toe ek wakker word uitgerus… Dis dan wanneer jy … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Diktators… en dis nie Mugabe nie!

Nou ja gewone mense kry griep, nie die uwe nie, ek kry een of ander virus, wat die simptome van griep het net 5 keer erger… eish! Gisteroggend doen ek my show en as jy geluister het sou jy gehoor … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Gehoor van ou Mike…

Ek onthou vir Mike Schutte goed, nie net as boksheld nie, maar ook later as iemand wat gereeld by my in die breakfast show ateljee gekuier het, hy was altyd vir mys soos die spreekwoordelike sagmoedige reus en het altyd … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Moeilike naweek…

Vrydagmiddag 13h10, ek ry lekker in my blitsbuksie oppad Firkin in Boksburg toe, die wereld is lekker, Eden sing vanaand en die plek is volbespreek, ek het vanoggend ‘n lekker show gehad, BOTB gaan awesome wees, ek het Saterdag ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

My naweek…ai!

Man dis lekker koud hier in Gauteng….eish! Ons het so ‘n bietjie shopping gaan doen gister, die mooiste hemde en baadjies vir Wimpie van der Sandt Produksies aangeskaf, en pull up banners, en en en… Okay nou is die company … Continue reading

Posted in Uncategorized | 10 Comments

Besluite, besluite…

Baby ek like jou soos jy is, my hart klop tjoklits as jy naby is, baby, baby tjoklits! Nee ek het nie skielik oornag vir Jessica Simpson ontmoed nie, ek wil net he jy moet daai woorde onthou want ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Mense…

Klein goedjies in die lewe…. Dis wat al die verskil maak. Ek dink partykeer ek weet nog nie lekker hoe die lewe werk na 40 jaar nie. Die heel belangrikste ding in die lewe….uhm dis nou volgens my… en ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Ek wonder oor die lewe…

Soms sit ek en bepeins die lewe sommer maar net, soms sit ek en wonder waaroor gaan alles en is dit die moeite werd, al die gejaagery en die soektog na wat in die lewe, soms sit ek en wonder … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Stil nodige naweek!

Rustige Wimpie naweek…. Dit was bietjie nodig… Ai die bokke het my gedrop maar nou ja soos die naweekpers se, welkom by toetsrugby aan Pieter de Villiers. Geluk aan my ou spannetjie, die WP het weer gewen hoewel dit nie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Teleurstellings en suksesse!

Soms is dit nie lekker nie en soms moet ‘n mens aanvaar nie alles wat jy aan glo gaan werk nie, en nie alles wat jy aanpak gaan ‘n sukses wees nie, en dis byna altyd te danke aan die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments