Dit was die Klipdrift BOTB

Okay so ek is te besig om my aan kinderkak te steur, net een vinnige ding, ek het nog nooit ‘n verhouding met ‘n getroude vrou gehad nie en ek is nie van plan om nou een te he nie, julle laat my lag maar nou ja om kommentaar te lewer sal beteken ek daal tot op dieselfde vlak so ek gaan nie, gaan kry ‘n lewe en los myne uit.

Die deal is beklink en die dubbel CD The best of the Klipdrift BOTB 2008 is beklink dit sal bestaan uit ‘n CD met 16 songs van die top 12 kunstenaars en ‘n bonus DVD met hoogtepunte van die semi-finaal en die eindstryd, gister die footage gekyk en dis stunning laat weet later meer besonderhede.

Gedink ek gee ‘n fotobeeld van die eindstryd vandag geniet dit!

Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

8 Responses to Dit was die Klipdrift BOTB

  1. Anonymous says:

    Hi Wimpie

    Moet jou nie steur aan wat die poepol sê nie. En ja ek dink jy is wonderlik en leef jou droom ek sal nie sê ek aanbid jou nie.

    Lekker dag vir jou

    Ina

  2. meermin says:

    Lekker dag vir jou!

  3. Anonymous says:

    Geen nuus oor Yolandi??? Komaan Wimpie, vertel ons iets man. Almal praat van die oulike blond.

  4. Anonymous says:

    Ina Ina Ina
    lyk my Wimpie is jou Hero….!!!!

  5. Anonymous says:

    Ha ha ha, ai wimpie, lyk my die klompie het niks beters om met hulle tyd te doen behalwe om jou dop te hou nie….wat jy doen en wanneer en hoe jy dit doen en met wie gaan nie een van hulle aan nie…jy weet mos jy sal nie so laag daal deur ‘n getroude vrou te date nie…so hoekom steur jy jou aan hulle kinder k@k?….

    vergeet van hulle en gaan aan met jou lewe

    groete,

    Karien Enslin

  6. Doné Bester says:

    HI WIMPIE!DIT IS SULKE NICE FOTOS!KAN NIE WAG OM DIE CD TE KOOP EN DIE LIVE FOOTAGE TE SIEN NIE!!WEEREENS BAIE DANKIE VIR ALS!WAS SO ‘N GREAT SHOW, BESTE OOIT SAL EK SE..SO ‘N BLINK TOEKOMS WAT VOORLE VIR ALMAL, EN JUL IS DIE MENSE WAT DIE DEUR OOPMAAK..
    LEKKER DAG!PRAAT BINNEKORT.
    DONé BESTER
    MOTEL INK

  7. Anonymous says:

    Anonymous

    Jy verdien nie eers om ge antwoord te word nie maar kom ek doen dit in elk geval.

    Jy is ‘n stupid, dom naiewe mannetjie wat nog moet groot word en met die regte lewe te doen kry. Net omdat Wimpie nie vir jou sussie geval het wat in elk geval nie sy klas is nie sê dit nie jy mag maar aangaan met jou commen comments nie.

    Jy het geen benul wat om met jou tyd aan te vang nie. Kry vir jou ‘n werk en hou jou besig want om so aan te hou en vir Wimpie lastig te val en stupid Facebook profile’s te skep wys net hoe commen jy werklik is!!

  8. Anonymous says:

    Weet iemand wie die Yolandi girl is. Almal sê net hoe oulik en mooi sy is en pas so goed by hom. Ek wil ook nou weet wie sy is en hoe sy lyk.
    Geluk met jou groot sukses Wimpie spyt ek kon dit nie Saterdag maak nie.