Monthly Archives: Julie 2008

Keuses…mmm!

Dis een van daai dae vanoggend ek voel dit sommer aan…. Ek is opgewonde en bietjie nervous, ken jy daai gevoel, jy kan dit nie rerig plaas nie… Ek het gister ‘n baie interessante oproep gekry van ‘n baie groot … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Dis hoe die lewe is..

Okay so ek het gister my PMS daggie gehad soos ons almal maar geregtig is om te he! Ek dink dis maar net seker regverdig dat mans ook sulke oomblikke mag he, ek is nie mal daaroor nie maar nou … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Die dinge wat my pla…

Hey! Ek het gisteraand van jou gedroom, ek hoop dit gaan goed met jou, dit was nogal weird want ek het so lanklaas aan jou gedink….. so ek hoop alles is okay met jou. Sukses is ‘n snaakse ding, bloot … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Hallo nuwe week!

Die ding van ‘n lekker naweek is dis byna altyd te kort. Dit was ‘n naweek van uiterstes vir my, Vrydagaand bietjie gerus, by vriende gaan kuier en bietjie bordspeletjies gespeel en baie lekker ge-eet, kan nie glo hulle wil … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Uiteindelik naweek! Geniet hom…jy ook anonymous hehehe!

Dis genadiglik Vrydag vir my…. dit beteken een ding, more kan ek soos ‘n gewone mens tot 07H00 slaap, lekker! Op die foto hier bo is BOTB wenners saam met die uwe, kyk of jy HBK, Wimpie van Klipdrift en … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

CD opnames begin…en hallo ruggraatloos!

Gisteraand besig met opnames gewees vir die Best of the BOTB volume 1 CD wat binne die volgende maand op die rakke moet wees. Sommer lekker saam met Hansie Slim se manne gekuier en het gebly tot aan die einde … Continue reading

Posted in Uncategorized | 10 Comments

Dit was die Klipdrift BOTB

Okay so ek is te besig om my aan kinderkak te steur, net een vinnige ding, ek het nog nooit ‘n verhouding met ‘n getroude vrou gehad nie en ek is nie van plan om nou een te he nie, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 8 Comments

Nog BOTB terugvoering!

Ek is nie iemand wat daarvan hou as mense my drolle pruim nie, maar ek dink in die geval is dit geregverdig om so bietjie comments te publiseer na aanleiding van ons babatjie way so mooi groot geword het die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 27 Comments

My lekkerste show ooit, en alles was LIVE!

Nabetragting is altyd ‘n goeie ding… Kom ek sommer gou se, die Klipdrift Battle was die mees awesomeste eventwat ek nog gereel het, almal was net eenvoudig wondelik om mee saam tewerk. Net ‘n bietjie interessante stats rondom die heel … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

Dankie en weer dankie!

Wel daar kom ‘n tyd wanneer jy moet terugsit en vir jouself se daar is nie meer iets wat jy nog kan doen nie, alles is uit jou hande uit, jou reelings is getref, jy’t alles gedoen om te sorg … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments