Monthly Archives: Junie 2008

weet jy wie is Mhoto Siluma?

Dis okay om soos die Amerikaners in Irak oorlog te maak…. jy weet hoe jou vyand lyk en almal weet jy is in ‘n oorlog. Hier by ons weet jy nie hoe die vyand lyk nie, maar ons is in … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Mmmm jy wil famous wees??

Iewers sal ek moet afskaal, mens kan net eenvoudig nie meer doen as wat jy kan nie, ek is tans die toonbeeld van iemand wat homself in ‘n koma in werk, ek kla nie en ek praat nie groot nie, … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

www.wimpie.co.za

Hierdie blog se dae is getel…. In hierdie form in alle geval, jy sal oplet dat ek my eie domain gekry het, ugh ja ek weet ook nie lekker wat dit beteken nie, ek weet net dat in die toekoms … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Koste van die lewe

Ek maak gister ‘n draai by die winkels, dis net eenvoudig ongelooflik om te sien wat basiese benodighede kos, by die Quickshop om die draai van my huis kos ‘n 2l melk amper R24, petrol raak aan R10 en dan … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Rigtings!

Elkeen van ons het maar ‘n ding wat ons nie kan doen nie, ek ook… Myne is rigtings, ek het nie ‘n clue nie, ek ry altyd die langste moontlike pad nie ‘n plek toe, dis nou as ek in … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Battle Rock and Roll!!

Klipdrift Battle of the Bands is in die pylvak en hier is waar ons staan na gisteraand se tweede laaste rondte voor die uitkloprondtes begin…. 17 junie – Wildcard 1WysdimanScintilateScaffold 37VernzevolutionCunning BradSuiwerFinding NoahSteeple Jack 24 Junie – Wildcard 2Hansie SlimKrimineel … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Word ek dalk siniel of oud?

Elkeen van ons kom seker by daai stadium in jou lewe waar jy jou toekoms heroorweeg en dink of dit wat jy doen nog steeds jou droom is en of jy nog lus het om dit die volgende tien jaar … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Banke… en skole!

Banke beheer die Suid-Afrikaanse ekonomie en ek weet nie of dit so ‘n goeie ding is nie, die meeste mense wat ek ken is maar op banke aangewese om huise te besit en karre te kan ry. In daai opsig … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments