Monthly Archives: Junie 2008

Gesondheid!

Hierdie naweek sal seker aangeteken word as die een waar ek finaal besef het ek word oud… Saterdag kan ek nie uit die bed uit opstaan nie, dit voel of ‘n olifant op my kop sit, die ergste hoofpyn van … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Mugabe of Mugabe?

Genadiglik is die naweek hier, ek se genadiglik want ek is genuine gedaan, dit was ‘n harde week, harde werk en ek kan rerig doen met die breek… Vanoggend om 07H00 begin Zimbabwe stem…. Ek dink die stembriewe lyk so … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

So onderhandel mens….

‘n Dag van onderhandelings is agter die rug en op ‘n stadium het ek dit ernstig oorweeg om die laaste rondte van die Klipdrift Battle of the Bands oor twee dae te laat plaasvind…. Die rede, die venue is net … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

B.O.T.B ROCK!

Absoluut awesome… Die laaste wildcardrondte van die Klipdrift Battle of the Bands het gisteraand plaasgevind en het die kaarte lelik kom deurmekaarkrap… Geluk aan Hansie Slim en My untold legacy wat dit gemaak het na die laaste 12 toe, hulle … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

My gebed…

Ek is maar ‘n snaakse mens ek kan nie onregverdigheid verduur nie, dit pie my net af, dit waarmee die grootste doos sedert Idi Amin, Mugabe, in Zimbabwe wegkom, veroorsaak dat my bloeddruk daagliks styg en dit voel of ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Afrika, donker kontinent van ons hartseer bestaan…

Afrika, Afrika-politiek en meer spesifiek Suid-Afrika is besig op my ernstig af te px2! Wat het ek gesondig dat ek op hierdie verdoemde kontinent gebore moet wees is die vraag wat ek myself al hoe meer afvra… Morgan Tsvangirai onttrek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Wat is belangrik?

Skielik is daar nie baie meer belangriker dinge in die lewe as my gesondheid nie, ek is nie rerig meer so gepla oor Zuma, Hlope, Mbeki of selfs Mugabe nie. Snaaks hoe die belangrike dinge in die lewe ‘n gedaanteverwisseling … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Ai die bloeddruk!

Okay so die dokter se ek is oorwerk het te veel stress en het nodig om te rus, my bloeddruk staan op 220/110 wat dit ookal beteken, dis blykbaar helhoog en glad nie ‘n goeie ding nie, wat kan ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Vinnig, baie vinnig!

Sjoe, okay as gevolg van die feit dat ek vandag alweer meer werk het as wat ek kan handle, kry ek toe al gister my nuwe vuurwa, wetter ek persoonlik het nog nooit ‘n vinniger kar besit nie en dis … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Bietjie bederf!

Wanneer ‘n mens hard werk in die lewe kan jy jouself so elke dan en wan seker ‘n klein bietjie bederf, nou so ‘n bietjie bederf het vir my gekom in die form van ‘n blitsbuks, nee ek maak nie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments