Monthly Archives: Mei 2008

Wasserfall

En die heel beste band in Suid-Afrika lyk so! Wasserfall kookwater en lewendig gisteraand by Firkin in Boksburg, en dis grootliks hulle skuld dat ek laat in die bed gekom het… Dankie Dewald en Larry….uhm vir die laat by die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Skinner. mense se passie!

Mens vergeet partykeer dat jy in die publieke oog is …. heeltyd…. en laat ek dit sommer gou reguit stel, daar is geen verskil tussen mense nie, ons almal het dieselfde basiese behoeftes en ons almal het dieselfde basiese maniere … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Amper is ek doof!

Elke Woensdag dan raak ek liries oor een of ander Suid-Afrikaanse band en ek dink soos my dogter sal se “hulle is die shit”! Nou vandag is geen uitsondering op die reel nie, wie ookal die klipdrift Battle of the … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Besig. besig!

Nou ja, Eskom pleit onskuldig oor gister…. maar hulle waarsku terselfdetyd dat dit “onwaarskynlik” is dat hulle die winter gaan deursien sonder enige form van beurtkrag… Okay ons wag in spanning om te sien watter form beurtkrag dat gaan inneem, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Krag, krag krag!

Wel ek sal verkies as Eskom die ewaarheid vertel en nie op een of ander saving face bullshit advertensie propaganda jol vertrek om hulle beeld te poets nie, die krag in Springs en ek bedoel SPRINGS, is al vanaf vanoggend … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

En jy dink Suid-Afrika is mooi!

Kan ek maar ‘n paar mense vandag afpie en sommer net in die algemeen hulle bubble burst?! “Ons bly in die mooiste land in die wereld”. Hoeveel keer het jy dit al gehoor? Van mense wat al hoeveel keer oorsee … Continue reading

Posted in Uncategorized | 9 Comments

Wie se beurt is dit?

Moenie hierdie video ky as jy nie ‘s sterk maag het nie, en moet dit beslis nie kyk voor jy gaan eet nie… Hierdie is die beelde wat op Sky, BBC en CNN aan die res van die beskaafde wereld … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Ai Suid-Afrika!

Suid-Afrika sit onder die internasionale vergrootglas en ek is bevrees dat dit wat die buiteland sien is nie ‘n mooi prentjie nie… Ek verneem gister betroubaar en uit ‘n hoog betroubare bron dat die gevaar dat ons die 2010 Sokker … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Dink jy nog alles is cool!

Ek sit en kyk ongemaklik na die nuus waar mede Suid-Afrikaners ander mense plunder, verkrag aanrand en doodmaak, hoekom kyk ek ongemaklik daarna, want vandag is dit onwettige immigrante, more is dit “settelaars”, skielik klink al die Uhuru dvd’s en … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Afrika politiek!

Baie dankie aan almal wat belanggestel het in my been se vordering, julle sal saam my dankbaar wees om te hoor dit lyk of alles aan die herstel is, nog ‘n week voor hulle daaraan kan dink om die steke … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments