Monthly Archives: April 2008

Ai die talent!

Dis verby en agter die rug… Enige musiekpromotor sal jou vertel alles gaan dol voor ‘n show tot so tien minute na alles begin het en dan kan jy relax en die show geniet. Klipdrift se Battle of the Bands … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Uit woorde uit…

Te gereeld op hierdie blog groet ek mense, vandag is weer so, die keer seker my heel beste vriendin se pa… En ek is klaar met motorfietse, so lief as ek die wind in die gesig het, sal ek nie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Hey ek is ok!

Nooit gedink dat een post, wat ek eintlik maar so half tong in die kies geskryf het, so baie reaksie sou uitlok nie… So kom ek se sommer gou, ek is nie op die rand van selfmoord nie, maar dankie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Supersterre of wat?

Ek skryf maar vroeg want ek weet dit gaan ‘n laaang aand raak! Is bloggers supersterre? Ek weet nie wat dink jy, dink jy nie maar net ‘n blog is ‘n manier om bekend te probeer raak nie, ek vra … Continue reading

Posted in Uncategorized | 42 Comments

Legend Killers

Hey ! Okay so hier is ons weer, dankie eerstens vir al die mooi woorde van gister, wou nie my en Janine se geveggie almal s’n maak nie maar nou ja dis seker maar hoe dit is, ek is en … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Janine

Ons skryf elke dag aan ‘n ou boekie, of jy ‘n skrywer, digter of sommer net ‘n gewone mens is, in die dieper betekenis van die lewe is ons almal maar net skrywers… en skryf ons nie lekker nie, aan … Continue reading

Posted in Uncategorized | 22 Comments

Miskien is ek tog gay!

Eerste dag terug by die werk sommer lekker gemaklik ingepas by die swing of things wat nogal vir my snaaks was aangesien ek Sondagaand nie ‘n dooie duit kon slaap nie, ek weet nie hoekom nie, dink dit het iets … Continue reading

Posted in Uncategorized | 10 Comments

Geduld, Patience!

So kom alle dinge maar tot ‘n einde, in my geval my vakansietjie. Wat het ek geleer die laaste paar dae terwyl ek ‘n breek gevat het, baie actually! Ek het geleer dat ek nog steeds baie lief is vir … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Vrae wat ek nie die antwoorde van ken nie…

Om te kan lewe is ‘n voorreg, ek is nie seker dat almal dit so sien nie, maar dit is ‘n feit…. Sommige mense sien dit nie so nie, ek begin elke dag dit meer besef in my eie lewe, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Ek dink nog aan daai soen…

En so het ons maar elkeen ons ou dingetjies in die lewe… Ek vind dit moeilik om weer te dink aan teruggaan werk toe volgende week. Geen spesifieke rede daarvoor nie behalwe dat ek dink en kan gewoond raak aan … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments