Monthly Archives: Maart 2008

Al weer flippen naweek!

Vir almal wat wil weet hoe lyk my blonde hare, hier is dit! Dit was ‘n week van persoonlike groei, selfondersoek en soekes…. maar dis verby en ek voel soos ‘n beter mens daaroor. Die naweek le al weer voor … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

The thing with potatoes!

Faith like potatoes!! Ek dink vanoggend ek kan maar gaan leer by die boere wat daarmee boer, die rede, jy kan dit nie SIEN groei nie, jy moet maar glo dit groei…. Ek staan vandag beskaamd en moet erken, dit … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Soveel Mense soveel opinies!

Ek het gedink ek is alleen in die wereld maar na gister se talle oproepe, eposse en sms’e besef ek daar is baie mense in die wereld wat voel soos ek, almal is net nie so reguit soos ek om … Continue reading

Posted in Uncategorized | 9 Comments

As ek onthou…

Hierdie is bietjie hoe ek voel vandag: Ek wonder of jy nog kan onthou van laat slaap op Sondae, sommer net le en twak praat in die bad, kerslig etes, sondag middag slapies met my kop op jou maag, jou … Continue reading

Posted in Uncategorized | 14 Comments

Afrikaans, waarnatoe?

Die naweek is verby en dit was lekker…. Vrydagaand het ek bietjie gaan koppie uithak, besluit toe maar om bietjie te gaan kuier by ‘n local kuierplekkie want ek het gehoor Ghapi gaan daar optree, hy was toe daar, saam … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Die waarde van ‘n Blog!

Uiteindelik toe ‘n objektiewe storie oor die besluite wat ek oor Brugbou moes neem word toe vandag in Beeld geplaas. Ek begin verstaan hoekom Steve ‘n Blog het, dis baie moeilik om iemand verkeerd aan te haal van jou Blog … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

Ons bou nog….en breek af!

Nou ja, die Brugbou sage is nog steeds volstoom aan die gang en niemand het nog die R10 000 opgeeis wat ek beskikbaar gestel het aan die persoon wat die bewyse bring van die geveg tussen Anton en Steve nie, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 14 Comments

O wetter dateloos…help!

Ek is so stadigaan besig om weer myself te word, ek was gedaan, dink nie enigeen weet wat hierdie show aan my gedoen het nie, eendag sal ek die hele verhaal vertel, ek dink dit sal ‘n hele hoofstuk in … Continue reading

Posted in Uncategorized | 12 Comments

Et tu?

Wat het Brugbou vir die Afrikaanse musiekbedryf beteken… Baie actually, behalwe dat dit die Afrikaanse musiekbedryf probeer verenig het en aan die verskillende faksies in Afrikaanse musiek getoon het dat ons kan saamstaan en van mekaar verskil en soos Anton … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

Ek probeer bou!

‘n Warboel van emosies, die wonderlike high van seker die beste vertoning wat ek nog ooit aangebied het, ‘n high wat jy nie aan iemand kan beskryf nie, en ek het die beste seat in die huis gehad, op die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 8 Comments