Monthly Archives: Maart 2008

Is dit die een…en ai KURT!

Elke blogger se grootste vrees, jy skryf 2 ure aan ‘n meesterstuk, druk die verkeerde knoppie en al’s is weg…. Ek probeer weer… Jacaranda 94.2 besluit om nie meer Afrikaanse musiek te speel nie, ek word oorval deur sms’e om … Continue reading

Posted in Uncategorized | 8 Comments

Interessante lewe die!

Naweek…. genadiglik! Ek weet nie of ek my verbeel nie maar ek is deesdae pal uitgeput…. miskien is my lewensstyl nie meer gepas vir ‘n middeljare man nie…. hmmmm! Gister ‘n interessante gesprek met iemand gehad oor wat die kenners … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

WTF…

Ek is nie lekker vandag nie, sommer lus en vat die dag af! Ek het altyd gewaarsku dat die probleem met mense wat nog nie heeltemal oor die muur is op my ouderdom nie, altyd die kans staan om jou … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Watse fliek is jy??

Ek is nog altyd iemand wat glo ek ken ‘n treffer as ek hom hoor en ek is selde verkeerd, hierdie gaan ‘n groot treffer wees, moontlik die grootste een van die jaar, die ou se naam is David Jordan … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

Groen Tobasco…

Groen Tobasco en Two and a half men…. Dis wat ek die afgelope lang naweek ontdek het. Ek het seker twee bottels van die magiese groen sous opgeeet op alles van vleispasteitjies tot slaai! Charlie Sheen se TV reeks is … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Stalkers en Internet date gevare! O ja en Paris Hilton!

Ek blog maar bietjie want ek werk vandag….uitgeruil om volgende Vrydag bietjie af te kry, ek staan in alle geval vroeg op vakansiedag of nie so dit maak nie eintlik saak nie, nou kan ek darem lekker musiek luister terwyl … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Naweek…’n lange!

Wel dis nog ‘n Paasnaweek wat voor die deur is, dis die goeie nuus, die slegte nuus is wanneer jy vandag mense groet wat die paadjie see toe, bosveld toe of waar ookal aandurf weet jy nie of jy hulle … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Ook net ‘n mens!

As jy bo-aan hierdie blog lees sal jy sien daar staan Wimpie se blog…. As jy nie wil lees wat in Wimpie se kop-en of lewe aangaan nie, dan stel ek voor jy hou nou op lees. Vandag gaan ek, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 13 Comments

Spookhuise sonder krag!

Die probleem met die winter wat sommer net een dag opdaag is dat jy byna NOOIT reg of voorberei is daarvoor nie en dan is dit sommer net tjol… Ek kry nie geslaap nie, dis vrek koud en omdat ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Vrydagaand kaperjolle en die bulle!

Nee kyk, ek is nog nie reg vir die winter nie!! Gewoonlik kry ons darem ‘n paar weke om ons stelselmatig voor te berei vir die winter, gister sommer 11 grade en vandag 12 hier in Gauteng, dis dan wanneer … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments