Monthly Archives: Februarie 2008

O shit….. Hoor hier da is dinges in die land kanaan, ek is soooo laat dis unbelieveable, jy gaan my verskoon as ek eers baie later gaan skryf vandag! 06H15 skrik ek in Pretoria wakker, Praat later! Wimpie http://feeds.feedburner.com/ wimpievandersandt

Posted in Uncategorized | 3 Comments

14 Februarie nog ‘n dag!

Wel dit is Valentynsdag en ek MOET seker maar IETS daaroor se….sug! Ek weet nie wat is die big deal nie, seker maar omdat daar nie iemand spesiaal in Wimpie-wereld ingetrek het nie….hoekom nie, geen mens weet nie. Neem my … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Druk jou eed!

UIT PROTES TEEN DIE MISDAAD SITUASIE IN HIERDIE DEURMEKAAR EN DEUR DIE K@K LAND GAAN EK VANDAG NIE ‘N INSKRYWING HE NIE…. Wanneer ‘n kind van 12 jaar oud op die agtersitplek van ‘n kar sit oppad skool toe en … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

Kunstenaars!

En so begin my foon onverpoos te lui van gister af en almal wil by my weet wie is die “oom” van wie Robbie Klay praat….uhm ek weet nie en ek gaan nie hier vir jou se nie, ek het … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Aanstap Afrikanertjies!

Ek het twee kaartjies om weg te gee vir Anton en Steve, as jy hierdie billboard raaksien maak ‘n nota van waar, stuur my die adres en die eerste een wat reg is stuur ek twee kaartjies… As jy nog … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Luister mooi

Ek is in ‘n baie bevoorregte posissie om vir drie ure van my lewe elke oggend iets te kan doen waarvoor ek ‘n passie het en waarvoor ek baie lief is, ek wonder hoeveel mense staan elke oggend op, al … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Hou bloeddruk!

My vriende reken ek is ‘n “dead man walking”. So bietjie onder stres die afgelope ruk kry ek toe nou gister ‘n kopseer wat skrik vir niks, een van my pelle het een van hierdie elektroniese masjiene wat jou bloeddruk … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

wanneer mag jy kwaad word!

Platkuif maak ‘n goeie punt, ek weet self nie wat is ‘n “hit” en hoe word dit getel nie, ek dink ek sal bietjie ‘n punt maak om uit te vind presies hoe dit werk en hoe word dit bepaal!Ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Persvryheid!

Wat is prtopaganda en wanneer gaan dit te ver, wat is persvryheid en wanneer word dit te ver gevat? In Suid-Afrika weet ons nie rerig wat paparazi is en wanneer word persone deur hulle gejag nie, ons het ons ou … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

‘n Ander perspektief!

Ek het die afgelope tyd bietjie kaalvuis onder Eskom ingeklim. ‘n Leser het vir my ‘n comment gelos en bietjie ‘n ander perspektief geplaas op die kragonderbrekings wat die land teister, omdat ek bang is dit raak verlore plaas ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments