Druk jou eed!

UIT PROTES TEEN DIE MISDAAD SITUASIE IN HIERDIE DEURMEKAAR EN DEUR DIE K@K LAND GAAN EK VANDAG NIE ‘N INSKRYWING HE NIE….

Wanneer ‘n kind van 12 jaar oud op die agtersitplek van ‘n kar sit oppad skool toe en doodgeskiet word omdat hulle helder oordag, 07H00 in die oggend ‘n huis beroof, dan het dit tyd geword vir my om ernstig my toekoms in hierdie land te heroorweeg, en anonymous los maar jou gewone opmerkings oor my Ierse paspoort, ek dink dis oor jy nie een kan kry nie…

As my kind wil he sy gat moet slae kry moet hy by die huis kom en die sg. eed van getrouheid vir my kom opse…. ek kan nie glo dat ons nie beter on of meer konstruktiewe goed het om tyd en energie op te spandeer nie….JA JY IS REG, EK IS SWARTGALLIG VANDAG….Die skerpioene word ontbind en ‘n 12-jarige dogtertjie word doodgeskiet in die kar oppad skool toe….uhm JA EK IS DIE BLIKSEM IN…F&^$%$ JOU EED VAN GETROUHEID MET ALLE RESPEK Naledi Pandor!

Die leier van die opposisie in Zimbabwe, Morgan Tsvangirai, is gisteraand beroof by sy Johannesburgse kantore. ‘n Polisiewoordvoerder, Thembi Nkhwasu, het aan The Times gesê Tsvangirai en twee van sy amptenare was in hulle kantore in Bryanston toe hulle gekonfronteer is deur drie mans met pistole. Die rowers het die drie mans se sakke, skootrekenaars, selfone en ‘n onbekende bedrag Zimbabwiese dollars gesteel. Hulle het in ‘n wagtende motor ontsnap. Nkhwasu sê niemand is tydens die voorval beseer nie. What a joke, ek kan nie wag vir 2010 nie!

Wimpie van der Sandt

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

7 Responses to Druk jou eed!

  1. SHARKS says:

    Wimpie ek stem 100 % saam jou ek myself en seker baie ander BLANKE SUID AFRIKANERS is te moer in, was dit nou ‘n swart kind sou daar weer een helse bohaai gewees het, kyk maar die arme NEL kind, goed wat hy gedoen het is nie reg nie, maar my hel hoeveel boere en wit mense is al deur swartes vermoor, wreed vermoor, verkrag, geskiet, daarvan word niks gesè nie.

    SY KAN HAAR KAMTIGE EED IN HAAR GAT OPSTEEK, wat word van ons pragtige land? Ek dink al ons hoè mense is bang daar kom nog waarhede uit, veral onse minister, maar die waarheid sal wel een of ander tyd uitkom. HOOP EK.

    Lekker dag verder vir jou.

  2. Anonymous says:

    Hi

    Ek stem hoekom moet ons kinders begesleep word by hierdie stupid regering se twak. Nie een van ons, kinders ingesluit was verantwoordelik vir die stront van die verlede nie. Gaan kyk bietjie waar kom die woordjie “Kaffer” vandaan.

    En vir die asshole wat gedurig stupid comments oor Wimpie los gaan speel op die treinspoor!

    Lekker dag verder.

    Ina

  3. Ann says:

    Wimpie, al wat jy verdien is respek want anders as baie ander afrikaners het jy ten minste die guts om jou mond oop te maak oor die haglike omstandighede in ons eens mooi land. As ek nie so geheg was aan my familie nie was ek lankal oppad na ‘n ander land. Maar dit is dalk wat die sotte soek.. vir ons om pad te gee!!

  4. Anonymous says:

    Wimpie ek deel ook in jou gevoel. Gelukkig is jou laaitjie in ‘n privaat skool waar dit hopelik nie sal gebeur nie.

  5. Big dick says:

    Mense mense,vir watter rede moet ons kinders nou die eed/kode afle by skole,dis kommunisties,regtig waar!waar gaan alles eindig!?n klient van my BIlly se broer is die naweek dood geskiet,sy 8 jarige seun gesteek!ek vra myself af wa en waneer ga dit eindig,indien ooit,se vi my vrou ek sal in n ander land as what ever ga werk,solank ons veilig ka wees,glo baie voel soos ek!

  6. Eben says:

    Hi Wimpie … jy is nie swartgalig nie, maar gatvol!! Ek stem, vanoggend (Woensdag) praat ek en Steyn (gr8) en ek noem van die eed.

    Ek verduidelik vir hom wat is ‘n eed. Ek noem aan hom NIEMAND sal en kan hom dwing om ‘n eed te doen voor God en hy weet nie waaroor dit gaan. (se moer!! – sorry my taal) Hy is daar om te leer en klaar.

    Die lot donners het hoeka die godsdiens ens uit die skole gevaseer, nou kom hulle met die k@k. Maggies!! Plaas dat hulle kyk dat die lomp ape betyds in die skole/klasse is en leer.

    Glo my ek heroorweeg sterk my opsies tans in die land, want die Vader weet!!

    Ou maat, sterkte lekker oggend en groetnis,

  7. boerinballingskap says:

    Ek sal nooit ‘n eed afle onder ‘n regering wat nie sy plig teenoor die burgers van die land nakom nie.