Monthly Archives: Februarie 2008

Kom bou ‘n brug!

Daar kom ‘n tyd in jou lewe wat jy moet gaan stilsit en vir jouself die vraag afvra of jy dink jy het alles gedoen wat jy kon en as jy positief kan antwoord dan moet jy dit doen, nou … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Wat is in die lug?

Die tydsberekening kon net doodeenvoudig nie erger gewees het nie, Daar is skynbaar iets in die lug, ‘n maagvirus en soos die noodlot dit wil he, kom slaan dit my op die tyd wat ek dit die minste kan bekostig, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 8 Comments

Om te Video of nie.

Nou ja, enige mense het jou drumpel, jy kan net soveel vat en ek is nou by myne… Ja ek is gatvol maar dis nie waaroor dit gaan nie, as ek nie van beter geweet het nie, het ek gedink … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

mmmm ek kook op!

Ek is so die wetter in jy kan eiers in my agterent kook…. As ek begin praat gaan baie mense se reputasies moer toe wees en mense kan ontbloot word vir wat julle regtig is, ek is al baie keer … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Een jaar later!

Dit was ‘n naweek wat so baie belofte gehad het, amper soos wanneer, aaag toema gaan julle nie verveel met details nie, kom ons se maar net laas week se rumours en stories….is maar net dit, rumours en stories… Saterdagaand … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Slaaploosheid blues!

Dis laat in die aand en soos baie aande kan ek nie slaap nie, dis wanneer jy iemand mis wat jy nie ken nie, jy weet waarvan ek praat, soms is dit okay en dit pla nie, maar soms, net … Continue reading

Posted in Uncategorized | 10 Comments

Liefde = Karre!

Ek is rerig mal oor my werk! Ek speel musiek vir drie ure elke oggend met ‘n paar Sennheiser oorfone op my kop en ek kan alles speel wat ek al van vergeet het en dit bring soveel memories terug, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Wat is fout?

Wat is dit wat aangaan met vandag se jeug, of meer spesifiek met vandag se mense? Ek het my eie teorie, noem my maar mal as jy wil maar ek dink vandag se vermaaklikheidsbedryf het baie te doen met die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 9 Comments

As ek maar kon!

Wanneer jy die koerant oopmaak en die opskrif is van ‘n slagoffer van geweld wat se “ek is klaar met Suid-Afrika” dan raak jy bang vier twee redes, jy weet nie wanner is dit jou beurt nie en jy weet … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Vroumense!

Sondagaand en ek is in ‘n tweestryd gewikkel oor waaroor ek wil skryf vanaand, jy sien ek het nou net die storie van die ongelooflike Jamie Patterson op Carte Blanche gesien….hoe ‘n jong meisie van 17 in haar ouerhuis verkrag … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments