Monthly Archives: Januarie 2008

Gee nog krag!

Met ‘n skok besef ek toe gister dat probleme in Suid-Afrika le baie diep gewortel en gaan nie sommer oornag uitgesorteer word nie, die mooi manier waarop ons in 1994 die land in ‘n voorbeeld vir die res van die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 8 Comments

Wanneer is jy ‘n hero?

Woensdag…. wel dis darem beter as Maandag, hehehe! As jy soos ek, ‘n 1980′s babatjie is sal jy hierdie song onthou, Gino Vanelli se Black Cars, hoekom sit ek hom hier in vandag, ek het geen idee nie, ek’s net … Continue reading

Posted in Uncategorized | 8 Comments

Gee my krag!

Dis een van daai dae wat jy weet kom en jy probeer maar nie daaraan dink nie en dan deel jy maar daarmee wanneer dit daar is, nou so ‘n dag was gister vir my, my kleinman het toe sommer … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Klein seuntjie, groot dinge!

Ek blog op Sondagaand want my seuntjie het more, dis nou Maandag sy eerste skooldag en hy slaap vanaand by sy pa, hy is baie opgewonde en sy pa is baie senuweeagtig, go figure! Dis eintlik ‘n weird storie want … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Dankie Toyota

Baie dankie aan Toyota Suid-Afrika wat besluit het om my droom kar vir Wimpie van der Sandt produksies te borg, die wereld se eerste sogenaamde ‘groen’ motor die Toyota Prius.Ek het verskeie redes hoekom ek die Toyota verkies bo enige … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Wie lieg vir wie?

Leuens, leuens en nog leuns! Ek wil dit duidelik maak dat ek NIE gekant is teen Peter de Villiers se aanstelling as nuwe afrigter van die nasionale span nie, ek glo hy het ‘n kans gekry en dis in sy … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Ek sidder!

Wat kan ‘n man se, die begin van ‘n nuwe jaar gaan beteken jy gaan iewers iets vergeet, en nou ja daar vergeet ek vanoggend van my breakfast show, ja moenie lag nie, dis waar! Die goue reel vir my … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Elvis, Steve en Anton

8 Januarie is nog altyd in my oe ‘n vakansiedag… of dit behoort immers ‘n vakansiedag te wees! Dis Elvis Presley die koning van Rock&Roll se verjaarsdag, die man wat eiehandig verantwoordelik was vir die musiek wat ons vandag sommer … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Welkom terug

Die probleem met ‘n vakansie is dit is amper altyd te kort! Net sodra jy lekker beginne ontspan is dit alles verby en terug na die harde werklikheid.Ek het lekker die voorreg gehad om vyf wonderlike dae in my gunsteling … Continue reading

Posted in Uncategorized | 8 Comments

Amper weer terug!

Ek het bietjie besluit om langer vakansie te hou so ek is jammer ek was toe nie die 2e Januarie terug soos ek belowe het nie! Lekker gekuier in Victoriabaai vir ‘n paar dae en toe in Kaapstad by die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments