Monthly Archives: Januarie 2008

Slaap maak jou slimmer!

Dit vat my gewoonlik nie baie lank om opgewonde te raak oor dinge nie en as ek eers opgewonde raak is ek soos ‘n seuntjie, so is dit letterlik met alles in my lewe, ek wonder of daai klein seuntjie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Karre en dinge!

Stap vanoggend toe sommer in ‘n heel nuwe ateljee in, snaaks hoe verdwaal mens voel as hulle net ‘n paar goedjies rondskuif! Ek het maar die laaste dag of wat besluit om ou koeie te los net waar hulle is … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Persoonlike goed!

Ek wil net gou iets opklaar, hierdie blog is presies dit, ‘n aanlyn dagboek, ek is nie besig om hier ‘n boek te skryf wat ek gaan redigeer, deurgaan vir tik-en taalfoute ens. nie. Ek doen gewoonlik hierdie blog tussen … Continue reading

Posted in Uncategorized | 11 Comments

Leuens wat uitkom!

Die mynbedryf en regeringsverteenwoordigers vergader weer vandag in ‘n poging om ‘n praktiese oplossing te kry vir die kragkrisis wat reeds miljoene rande se verliese veroorsaak het en duisende werkgeleenthede bedreig. Myne kon gister ondergrondse instandhoudingswerk hervat, maar mynbedrywigheide kon … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

STRES!

Stress is ‘n lelike ding, dit veroorsaak dat jy sommer ‘n uur te vroeg by die werk is… Ek hoop nie Steve dink hy is die enigste een wat van Maandag twee keer die trippie hel toe en terug aangepak … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Ai die lewe darem!

Hoe moeilik is dit om in ‘n verhouding te wees, blykbaar nogal deksels moeilik as ek dinge so kyk! Ek wonder hoeveel mense is sielsongelukkig in verhoudings/huwelike betrokke en bly net daar omdat dit geldelik sin maak of omdat daar … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Wie pers ons af?

Dwelms in nie ‘n joke nie, dis lewensgevaarlik en ‘n speletjie wat maklik in tragedie kan en sal eindig…. Heath Ledger die bekende Australiese akteur, veral bekend vir sy rol as die homoseksuele cowboy in die rolprent brokeback Mountain is … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

so raak dit jou!

Beurtkrag is veronderstel om jou net vir 2 ure op ‘n dag te affekteer, die waarheid is egter baie meer verreikend as wat dit impliseer… Kom ek gee jou ‘n voorbeeld van my dag gister en hoe ek deur beurtkrag … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Vuil wasgoed!

Vuil wasgoed is ‘n lelike ding en dis hoekom mens dit nie in die openbaar wil was nie want ons almal het maar ons eie kwota vuil wasgoed wat jy nie wil he ander mense moet sien nie, almal wil … Continue reading

Posted in Uncategorized | 9 Comments

Die regte storie!

Gister was ek toe op ‘n plek waar ek nie mag wees nie so jy gaan my vergun as ek jou nie gaan vertel nie! Ek kan jou egter ‘n interessante storie vertel wat hopelik bietjie meer lig op die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 8 Comments