Monthly Archives: Desember 2007

Dit was 2007, 2008 hier kom ons ready or not!

LINE UPRiaan Rottweiler – 13h00Wasserfall – 13h20Andries Botha – 13h45Straatlig Kinders – 14h10Nico Booijse – 14h30Louis Fivaz – 14h55Etienne Steyn – 15h20Adri – 15h35Stefan Ludick – 16h00Jennifer Zamudio – 16h25Gerhard Steyn – 16h50Karlien Husselman – 17h15Riaan Van Rensburg – 17h30Arno … Continue reading

Posted in Uncategorized | 9 Comments

Boks maak dit ‘n gangbare naweek!

Ek weet nie of julle, soos ek, die dae van groot boksgevegte kan onthou nie, Gerrie Coetzee, Kallie Knoetze, Mohammed Ali, Charlie Weir, Sugar Ray Leonnard, Marvin Hagler en Thomas the hitman Hearns, se gevegte was iets wat jy net … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Geld, misdadigers en die weer!

Johann Rupert, Patrice Motsepe, Laurie Dippenaar, GT Ferreira, Raymond en Wendy en Gareth Ackerman, Christo Wiese en Bill Venter is nie gepla oor die petrolprys of die feit dat die rentekoers al weer op is nie, jy sien dis die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

Afrika politiek!

Almal het seker verskillende opinies oor misdadigers wat “deals” met die owerhede kry en dan skotvry uit die tronk stap. Vat nou maar vir Glen Agliotti die vermeende kingpin agter die moord op Brett Kebble en volgens alle aanduidings een … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Hoe groot kan jy word?

Denise-Anne stuur hierdie foto van my en Dolf Bester by die Gils and Boys Town jail&bail, dankie julle!Gelyke geleenthede vir almal het hier in ons land amper bietjie van ‘n vloekwoord geword as gevolg van verkeerde konnetasies wat eintlik aan … Continue reading

Posted in Uncategorized | 16 Comments

Mense sal jou drop!

Ek sit gister bietjie en bepeins die lewe so by myself en probeer uitfigure wat mense laat tick en hoekom is ons almal so verskillend van mekaar en hoekom is sekere goed meer belangrik vir party mense as ander. Soos … Continue reading

Posted in Uncategorized | 9 Comments

My kind speel ‘n boef, hehehe!

Mens sien so baie uit na die naweek, behalwe dat dit met die spoed van witlig verbyflits is daar nog in plaas van ‘n breek vat, al daai werk wat jy nie die week by kon uitkom nie wat jy … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments