Monthly Archives: November 2007

Manupileerders van mense en dinge!

So ‘n bietjie van ‘n persoonlike noot vanoggend…. jy sien ek is al weer in die moeilikheid en ek weet nie juis oor wat nie, persoonlik en by die werk… Dit is altyd vir my interessant wanneer die ouens wat … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

Domdrolle en hoogvlieg!

Wanneer jy opstaan en dit voel of ‘n trein oor jou is en toe sommer ‘n paar keer agteruit weer oor jou is en toe sommer vir die fun nog ‘n keer of wat jou net kom wys het wie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 13 Comments