Monthly Archives: November 2007

N(m)aaste liefde…onder andere!

Dit was ‘n laaang week en ek is bevrees dis nog nie verby nie! Dankie aan almal wat hierdie blog so getrou lees, ek het nie altyd tyd om terugvoering te gee nie, maar ek lees almal se insette en … Continue reading

Posted in Uncategorized | 11 Comments

Telefoon verkragters!

Baie dankie almal wat my verjaarsdag gister vir my so spesiaal gemaak het, teen gisteraand 18H00 et ek amptelik 104 sms’e op my foon getel en volgens die radiostasie se telefoonstelesel het ek 157 telefoonoproepe gisteroggend hanteer! Twee goed, ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Uiteindelik!

Daar was ‘n tyd in my lewe wat ek hierdie dag gevrees het, ek is bly om te se dit is toe nie so erg as ek gedink het nie. Op so ‘n dag is dit tyd vir bietjie nabetragting … Continue reading

Posted in Uncategorized | 23 Comments

Is jy ruggraatloos?

So het die laaste dag aangebreek…ek staan verstom, die laaste dekade was skrikwekkend vinnig, msoos weerlig, more gooi ek ‘n vinnige es oor wat alles die laaste tien jaar my pad langs gekom het die soet saam met die suur … Continue reading

Posted in Uncategorized | 10 Comments

Hey Afrikaanse kunstenaars, julle al gehoor van soundchecks!

Die laaste naweek in die dertig’s het gekom en gegaan en ek het my bes probeer om dit ‘n naweek te maak om te onthou! Vrydagaand gekuier saam pelle tot Saterdagoggend tot 5 uur, ja vyf uur! Saterdagoggend 8 uur … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Iemand dink ek is gay!

mmmm Ek het besluit gister, karre as ‘n vervoermiddel is uit!, die in ding is blykbaar ‘n helikopter, dankie aan Brikor vir die lekker saamvlieg…. dit was meer vir werk, hou die pers en die televisie dop, maar blixem dit … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Monumente vir mense en dorpe.

Ek blog maar nou vanaand klaar want soos ek nou met julle op die radio praat is ek nie rerig daar nie, ek is in ‘n helikopter besig met ‘n TV shoot, maar dis ‘n ander storie vir ‘n ander … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Retrospek is ‘n groot woord!

Retrospek is ‘n wonderlike ding wat altyd met groot wysheid en heeltemal te laat gepaart gaan… Hoekom se ek dit vanoggend, ek weet nie, ek weet net een ding en dit is dat ek dink retrospek is ‘n woordjie wat … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Oprah se tjankery en die val van die mure!

Aanvanklik toe ek lees van Oprah se getjank vir ‘n halfuur aaneen oor haar skool en haar skool se personeel se kak wat hulle aanvang het ek haar jammer gekry en gedink dis jammer dat sy , as ‘n internasionale … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Die wereld raak weird!

Daar is ‘n verskil tussen verveeld wees en vervelig wees interessant genoeg…. as jy die verskil ken dan sal jy weet wat ek bedoel as ek se ek was bietjie verveeld die naweek… Ek het vas besluit om nie op … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments