Om te vergewe.

Dubbelstandaarde en inkonsikwentheid is twee van die mees frustrerende dinge in die lewe en waarskynlik die grootste maatstaf waaraan ek mense se personnlikhede en geloofwaardigheid meet…

Ek kon nie help om ‘n glimlag te kry toe ek met iemand gesels en hoor hoe toeboe onderwerpe van net ‘n paar maande terug skielik heel aanvaarbaar geword het, en actually die onderwerp van ‘n lekker lag sessie geword het nie, en dit net omdat die hoofrolspelers die laaste ses maande verander het…
Dwelms bly dwelms mater of dit nou in koekies ingebak word en of dit nie ingespuit word! Dis vir my net ongelooflik hoe mense en hulle waardes verander in ses kort maande en voorheen totale taboe onderwerpe is skielik totaal aanvaarbaar en eintlik so bietjie aan die cool kant!
Ek wens ek kon die storie met julle in sy totaliteit deel maar dit sal my laat daal tot op sekere mense se vlak en ek het juis hoeka gister ‘n ding gelees van “He who angers you, rules you”.
Wel ek is seker dat die wat my goed ken sal weet waarvan ek praat en ek wil dit onomwonde stel dat ek hierdie mense wat my alle mislukkings en slegte dinge in die lewe toewens totaal vryspreek en net die beste toewens vir die toekoms, ek het gister besef ek is beter as dit en hulle woorde en dade bewys net wie en wat hulle is en dat almal in die wereld nie breindood is nie….so skinder en praat snert soos julle wil, ek vergewe julle en die wat my ken, weet van beter, so daar’s hy julle is vrygespreek en dankie dat ek so belangrik in julle dagga invested lewens is, dis funny ek sweer, ek gaan maar doen wat almal aanhou om my te vra, wanneer skryf jy daai boek, toema ek is besig met hom!

Ek is more oggend by die groot jail en bail in benoni, die Brein het belowe om R1 000 saam te bring om my mee uit te bail….Dankie Brein!
Denise-Ann epos my gister die een, dankie, nie geweet julle lees my blog nie, al die vrae wat jy wou weet oor die jail en bail:
Clear DayHi Wimpie

Dankie dat jy die Jail & Bail op jou blog adverteer…waardeer!

Ek sien van die mense het vrae gevra, hiermee die inligting:

Jy sal net na jou show gejail word. Steve arriveer eers 11:30 tot 12:30.

Die persoon wat die meeste gelde insamel in sy/haar uur, sal ‘n Jail & Bail plakkaat kry met almal se handtekening wat op die dag toegesluit was, asook ‘n wisselende trofee by ‘n dankie-se funksie in Februarie 2008. Die ouens kan enige bedrag insamel per persoon, hoe groter hoe beter. Om dit meer toeganklik te maak vir die midelman se ons R200 of meer. Dit hang van die individu af.

Ek het vir jou, Dolf en Darius ‘n lekker ontbyt met koffie gereel vir 07:30, deur Wimpy geborg, en dan het ek vir jou ook ‘n gholfhemp.

Dankie vir jou welwillendheid en ondersteuning.

Sien uit daarna om jou Vrydag te ontmoet. Koffie sal reg wees as jy arriveer.

Vriendelike groete
Denise-Ann Olivier
Regional Development Officer
Girls & Boys Town
(011) 425-0123
email: denise-ann@gbtown.org.za
www.girlsandboystown.org.za

So daar’s hy julle kom ondersteun hierdie mense hulle doen groot werk en kom se sommer net hallo jy hoef nie vir my geld te bring nie!

Persoonlike noot om mee af te sluit, Wimpie van der Sandt Produksies is besig met baie groot visse, sodra ek kan vertel ek bietjie meer, moenie vergeet om te boek vir Anton en Steve nie, ek werk pal hieraan en ek se nou vir julle daar is nog nooit en daar sal nooit weer so ‘n show wees nie, ek het gehoor die snert wat Yolanda Barnard op Glitterati kwytgeraak het van Steve en Anton wat kwansuis vrede gemaak het vir die geld…. ek antwoord more op Yolanda se snert stories, geen wonder Steve wil jou moer nie!

Groetnis en wees vrygespreek!
Wimpie (hehehe)!

PS:Die adjunkpresident van die ANC, Jacob Zuma, het hom na die Grondwethof gewend in ‘n poging om te verhoed dat hy aangekla word van korrupsie wat verband hou met die land se wapentransaksie. Hy het die hof gevra om nie die Nasionale Vervolgingsgesag toe te laat om dokumente te gebruik waarop in sy huis en op Mauritius beslag gelê is nie. Zuma is die besliste voorloper in die stryd om die leierskap van die ANC en dit wil voorkom of slegs die moontlike bedrogaanklag sal kan verhoed dat hy president Thabo Mbeki oor twee weke verslaan op die party se konferensie in Polokwane.

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

5 Responses to Om te vergewe.

  1. Anonymous says:

    Hi jong, ek dink ook Steve lyk die beste is jeans, maar jy vaar nie te sleg nie. Sien jou more in Benoni, ons gaan ook ‘n draai maak daar want ek is ook vir ‘n slag af. Sien jou more en jy bly maar ‘n ster. Ek laaik van Wimpie nes hy is. Vir een wat jou nie laaik nie is daar 100 ander wat wel dink jy is cool. lekker dag

  2. Anonymous says:

    Hi Wimpie

    Ek is bly jy is finally by die punt dat jy jou nie meer and mense steur nie. Ek wou vreeslik graag vanoggend begrafnis toe gaan maar sal ongelukkig nie kan nie. Sal jy asb vir jou pa en ma en sommer almal van julle sê ek dink aan julle vandag.

    Ek het gister hierdie mail van ‘n vriendin gekry en dit ook op Sharks se blog gelees. Dis skud mens bietjie wakker.
    A letter from Jesus

    As you well know, we are getting closer to my birthday. Every
    year there is a celebration in my honor and I think that this year
    the celebration will be repeated.
    During this time there are many people shopping for gifts, there
    are many radio announcements, TV commercials, and in every part of
    the world everyone is talking that my birthday is getting closer
    and closer.
    It is really very nice to know, that at least once a year, some
    people think of me.
    As you know, the celebration of my birthday began many years ago.
    At first people seemed to understand and be thankful of all that I
    did for them, but in these times, no one seems to know the reason
    for the celebration.
    Family and friends get together and have a lot of fun, but they
    don’t know the meaning of the celebration. I remember that last
    year there was a great feast in my honor.
    The dinner table was full of delicious foods, pastries, fruits, assorted nuts and
    chocolates. The decorations were exquisite and there were many,
    many beautifully wrapped gifts.
    But, do you want to know something? I wasn’t invited.
    I was the guest of honor and they didn’t remember to send me an
    invitation.
    The party was for me, but when that great day came, I was left
    outside, they closed the door in my face .. and I wanted to be
    with them and share their table.
    In truth, that didn’t surprise me because in the last few years
    all close their doors to me. Since I wasn’t invited, I decided to
    enter the party without making any noise. I went in and stood in a
    corner.
    They were all drinking; there were some who were drunk and telling
    jokes and laughing at everything. They were having a grand time.
    To top it all, this big fat man all dressed in red wearing a long
    white beard entered the room yelling Ho-Ho-Ho! He seemed drunk.
    He sat on the sofa and all the children ran to him, saying:
    “Santa Claus, Santa Claus”
    as if the party were in his honor!
    At midnight all the people began to hug each other; I extended my
    arms waiting for someone to hug me and do you know no-one hugged
    me.
    Suddenly they all began to share gifts. They opened them one by
    one with great expectation. When all had been opened, I looked to
    see if, maybe, there was one for me.
    What would you feel if on your birthday everybody shared gifts and you did not get one?
    I then understood that I was unwanted at that party and quietly
    left.
    Every year it gets worse. People only remember the gifts, the
    parties, to eat and drink, and nobody remembers me.
    I would like this Christmas that you allow me to enter into your
    life.
    I would like that you recognize the fact that almost two thousand
    years ago I came to this world to give my life for you, on the
    cross, to save you.
    Today, I only want that you believe this with all your heart.
    I want to share something with you. As many didn’t invite me to
    their party, I will have my own celebration, a grandiose party
    that no one has ever imagined, a spectacular party. I’m still
    making the final arrangements..
    Today I am sending out many invitations and there is an invitation
    for you. I want to know if you wish to attend and I will make a reservation
    for you and write your name with golden letters in my great guest
    book.
    Only those on the guest list will be invited to the party.
    Those who don’t answer the invite, will be left outside. Be
    prepared because when all is ready you will be part of my great
    party.
    See you soon. I Love you!
    Jesus
    Share this message with your loved ones, before Christmas.

    As jy kan kry bietjie die Financial Mail vandag. Dit wil mos vir my lyk of Zuma klaar volgens die klomp wat saam met my werk die nuwe president is nog voor die verkiesing. So meer korupsie vir SA!!

    Ina

  3. Anonymous says:

    Hi Wimpy

    Ek dink jy lyk baie baie sexy in jeans, ek sal dit vir jou more persoonlik kom se in Benoni. Ek dink jy is n wonderlike mens en bly soos jy is.

    Groete
    Joey

  4. Anonymous says:

    Hi Daar Blue Jeans!! Naas jou lyk Eden beslis baie goed – oulike boudjies en baie mooi blokkies!! Dis darem snaaks dat mense nooit die snert wat hulle praat voor mens kan sê nie??!! Ek het self ‘n nagklub gehad en met dwelms ge-eksperimenteer en alles verloor – dank Vader ek is al 5 jaar skoon en sal nooit weer terug draai of my siening en mening daaroor verander nie. Goeie raad: MOET DIT NIE DOEN NIE – DIT VERWOES JOU LEWE!! Geniet jou dag!!

  5. die brein says:

    Wimpie volg “die brein” se motto in die lewe, “Fuck the people I am the people!!!!”Ek was ook al baie uitgekruit in die verlede veral deur skoon familie.So ek se kry vir jou ma het gebak.

    Nee meneer van der Sandt ek het nie nou daardie R1000.00 nie ek sal darem R200.00 gee.Of wel ek het darem `n paar rand , maar ek gaan volgende Vrydag die 7de met verlof en ek gaan lekker Kaap toe, eers Clanwilliam ek gaan die 13de op Erik De Millander se gaste plaas bly waar Die Broers se dvd gemaak is.Dan die 14de en 15de bly ons op Paternoster en dan gaan ek die 16de vir sestien dae Struisbaai toe tot die 3de Januarie.So julle timing is uit, as dit ander tyd van die jaar was ja dan sou ek jou R1000.00 bail betaal het, maar nou moet ek maar mooi kyk sodat ek alles kan doen daar wat ek wil, ek wil sommer `n paar maal gaan diepsee visvang.
    Onthou ek moet darem vir Steve ook iets gee.

    Wimpie vergeet en vergewe jy is `n ster man. Lekker dag vir jou.