Dankie!




Sorry oor die laat inskrywing vanoggend internet was op die koffie, baie eventvolle naweek gehad, my kar gestamp moet vanoggend jaag om by Avis uit to kom vir ‘n huurkar…

Lekker naweek gehad, dankie aan my ma wat vir my ‘n ‘surprise’ party gereel het Saterdagaand, hier is ‘n paar foto’s dankie aan al my pelle wat daar was en al my familie….ek waardeer en dan baie dankie aan Jacques de Coning wat verniet kom musiek maak het, jy is ‘n ware pel Jacques!

more weer ‘n decent inskrywing ek hardloop rond met karre vandag!

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

2 Responses to Dankie!

  1. My Kop Op 'n Blok! says:

    Sterkte met die kar! By my het die weerlig weer die LNB op die satelietskottel en ‘n paar ander goed geklits. Dis ‘n probleem as mens heeldag werk om by plekke uit te kom om goed te laat regmaak. Karre veral, want as jy ‘n kar op ‘n plek gaan los moet jy nou eers weer reel hoe kom jy terug.

    Ek dink werkgewers behoort ons elkeen ‘n vaste aantal ure krisisverlof per maand te gee, sodat jy net kan sĂȘ, “Baas, ek vat gou 2 ure!”

  2. die brein says:

    Wimpie was die stamp agv. Bacchus?Wel sterkte vir vandag.

    MY KOP OP `N BLOK, EK STEM VIR DAAI VERLOF.

    Hier by die werk het die weer ook die telefone uit geslaan die naweek. Dis steeds af.