Baie kort

Nog ‘n Vrydag, nog ‘n live OBU, en die weer is sommer ga-ga!

As ek my sin kry bly ek sweerlik die hele Desember in die bed en recharge bietjie die batterye, ek was nie lus vir vakansie nie, maar na dese kan ek nie wag vir Desember nie, dit moet nou kom en vinnig ook!

Anyway my foon het bietjie in die toilet geval so ek is foonloos vandag, nee jy wil nie weet nie!

Dankie vir al die ondersteuning van al die blogers, bietjie besig vanmore, ek sal blog weer oor die naweek!

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

9 Responses to Baie kort

  1. die brein says:

    Hi Wimpie, ek sien julle nou nou , maar ek sal elkeen van wie ek hou uitbail vir `n R100.00 elk.Net nie vir Dolf nie.

    Is Bobby Van Jaarsveld daar, my vrou sal hom uitbail en huis toe vat.Laat weet oor die lug wanneer is hy daar.Haar naam is Joey.

  2. Anonymous says:

    Ek het gewonder wat het vanoggend van jou geword

  3. Anonymous says:

    By die beste van tye IS selfone maar vol stront!

  4. My Kop Op 'n Blok! says:

    Wimpie, ek weet nie wat met blogger se comments aangaan vandag nie – die vorige een oor selfone is van my. Waar is die “Other” radiobutton?

  5. die brein says:

    Sorry Wimpie, maar my vrou het meer bail betaal op Bobby as op jou of Steve.

  6. Feetjieland says:

    Hallo almal, ek het uiteindelik ‘n tydjie gekry om te blog, sjoe ek mis julle mense!

    Okay Wimpie…die selfoon…ek sal nie vra nie, lol.

    Weet nie of ons weggaan nie, kyk maar hoe lyk die finansies dan, maar ek sien uit na die blaaskansie..

  7. Anonymous says:

    Wimps,
    Weet net daar is baie mense wat vir jou omgee, en baie lief is vir jou. Maak hierdie week weer vir jou kos,’n tweede poging…

  8. Anonymous says:

    Wimps,
    Jammer dat ek nou hierdie boodskap op jou blog los, maar dis al manier waarop ek haar kan bereik, want ek weet sy lees jou blog ook,
    Liewe “X” wat soos ‘n “R” meer lyk…
    Los Wimpie nou uit, het jy nie genoeg onmin gesaai nie? Hy gaan NOOIT weer in jou belang stel nie. Dis al amper ‘n jaar verby! Ek het nooit besef jy het hom op ‘n waansinnige manier lief nie…

  9. SHARKS says:

    Vrydag het dit hier net so dol gegaan, ons in ‘n ander bloedgroep ingewerk, ons internet was af.

    Vrydagaand was die weer erg, lè nog so rustig en cd’s luister toe daai weer so donder, ek moer amper van die bed af soos ek skrik!! Ons fone almal dood waar ekke bly, Gelukkig werk die sel nog.

    Geniet julle dag. EKKE GAAN TOG LEKKER MET VERLOF, ek maak Woensdag klaar en begin dan eers weer die 8ste Jan 2008!!