Monthly Archives: November 2007

Baie kort

Nog ‘n Vrydag, nog ‘n live OBU, en die weer is sommer ga-ga! As ek my sin kry bly ek sweerlik die hele Desember in die bed en recharge bietjie die batterye, ek was nie lus vir vakansie nie, maar … Continue reading

Posted in Uncategorized | 9 Comments

Om te vergewe.

Dubbelstandaarde en inkonsikwentheid is twee van die mees frustrerende dinge in die lewe en waarskynlik die grootste maatstaf waaraan ek mense se personnlikhede en geloofwaardigheid meet… Ek kon nie help om ‘n glimlag te kry toe ek met iemand gesels … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Ag die lewe is lekker in ‘n Toyota!

Ek sal jou vergewe as jy dink hierdie is ‘n oerwoud in een of ander amasone in Suid-Amerika iewers, maar dit is nie, hierdie is een van die parke, waar jou en my kinders veronderstel is om te speel, sommer … Continue reading

Posted in Uncategorized | 10 Comments

Ek is die wetter in!

Nou ja, ek het gister gese ek voel nie lekker nie….nierstene, dis ‘n wetter, gun dit vir niemand nie, dis terrible, maar genoeg van my skete. Gisteraand op Idols word die enigste oorblywende swart deelnemer toe afgestem en heel voorspelbaar … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Naweek blues!

Een van daai naweke wat jy half bly is, is verby… Ek is vir een of ander rede nie lekker nie, dis nou ek voel nie lekker nie, siekerig kan nie vir jou se wat is fout nie, weet net … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Is ET ‘n alien of wat?

Eugene Terreblanche gaan praat in Pretoria, who cares? Die nice ding rondom vryheid van spraak is dat jy ‘n keuse kan uitoefen, of jy gaan of jy gaan nie…. my keuse is om nie te gaan nie, ek het jare … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Die lewe is soet en suur!

Jy verwag die oproep van jy gehoor het iemand is baie siek en jy weet dit gaan kom een of ander tyd, maar jy is nooit rerig voorbereid nie, my wekker het skaars afgegaan vanoggend om 04H45 toe my foon … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Nog ‘n mal dag!

Sorry oor gister se swartgalligheid, ek is beter vandag… Voel nog steeds dieselfde, het net vrede gemaak en voel beter daaroor en het die regte ding gedoen gister, my toekoms verseker, meer kan ek nie nou op die stadium se … Continue reading

Posted in Uncategorized | 13 Comments

Besluite!

Die mooiste girl in die wereld in haar nuwe movie, Angelina Jolie!mmmm! Moes dit net insit toe ek dit sien, okay die mooiste girl in die wereld behalwe vir Jessica Simpson!Daar kom ‘n tyd in elke mens se lewe wat … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

Dankie!

Sorry oor die laat inskrywing vanoggend internet was op die koffie, baie eventvolle naweek gehad, my kar gestamp moet vanoggend jaag om by Avis uit to kom vir ‘n huurkar… Lekker naweek gehad, dankie aan my ma wat vir my … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments