Monthly Archives: Oktober 2007

Hoeveel miljoeners ken die Mechanic Bar?

Hoeveel Miljoeners ken jy? Dis nogal ‘n scary oefening om te doen en nie iets om te doen om jouself op te beur op ‘n afdag nie, gaan sit bietjie doen die sommetjie en skryf die name neer, ek dink … Continue reading

Posted in Uncategorized | 10 Comments

Partykeer verstaan ek nie dinge nie!

‘n Pel van my bel my gister baie opgewonde, vier girls het uitgevind hy ken my en wil he hy moet vir hulle ‘n date reel met my…ek is soos gewoonlik baie opgewonde en sy hy moet sommer ‘n groepfoto … Continue reading

Posted in Uncategorized | 16 Comments

Iets om oor te dink…

The things that people in love do to each other, they remember, and if they forget, it’s not because they forget, but because they forgive. – wimpie sondag…. Ek het gedink julle sal graag nog wil sien van die groot … Continue reading

Posted in Uncategorized | 12 Comments

Soet saam met die suur!

More, more en more! Was gister bietjie gedrein en bietjie moeg, gisteraand in die bed geklim en 10 ure geslaap, ek voel soos ‘n nuwe mens. Dankie vir al die mooi woorde en kommentaar van julle af, ek waardeer en … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Lekker, Lekker Anton en Steve!

Geskiedkundig, dis al wat ek kan se van gister, dankie julle dis awesome en ek is so trots om hierdie show aan te bied…. Op die foto’s van bo na onder:Steve chat met Kobie Koen van Vonk ek neem aan … Continue reading

Posted in Uncategorized | 15 Comments

Welkom terug aan die Mechanic Bar!

Great song, Eine Stern van DJ Otzi, gaan luister hom op you tube, of wag nog beter kyk hom sommer hier: Kyk of jy hom herken! Vir al jou Engelse pommie maatjies wat se hulle het ‘n drie gedruk, met … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

My lewe is hectic!

Gisteraand was die Vonk Afrikaanse Musiek Toekennings. Die groot wenner van die aand was Bok van Blerk, tussen hom en sy liedjie de la Rey het hy weggeloop met as ek dit nie mis het nie 4 toekennings onder andere … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Leer die lesse!

Wat ‘n naweek, knap gedaan aan die Bokke, ons is vir nou, die beste rugbyspan in die wereld en ons Suid-Afrikaners voel, net soos in ’95, ons kan die wereld verander, kom ons hoop dit is waar die ooreenkomste met … Continue reading

Posted in Uncategorized | 14 Comments

Hou Lewe(r) hou!

‘n Heerlike dag gehad gister, lekker gelunch met Suid-Afrika se nommer een Afrikaanse kunstenaar en die skepper van die nommer een Blog in Suid-Afrika. Dankie Steve vir ‘n heerlike middag, ons het lekker gechat oor sommer alles insluitende die internet … Continue reading

Posted in Uncategorized | 12 Comments

Ek weet niks!

Die pers is ‘n snaakse spesie, as hulle eers snuf in die neus gekry het oor ‘n ding dan is dit nag… Vir die eerste keer weet ek ook nou wat dit is om deur die pers gejag te word! … Continue reading

Posted in Uncategorized | 18 Comments