Monthly Archives: September 2007

My beurt!

Ek gaan nie more blog nie aangesien ek ‘n bietjie ‘n langnaweek het! Jy sien ek het mos Maandag gewerk juis sodat ek bietjie more kan af he. Nou ja ek gaan bietjie ‘n jol he die naweek, Aardklop toe … Continue reading

Posted in Uncategorized | 16 Comments

Almal is lekkker positief, tot die Mechanic Bar!

Lyk my die pres het besluit om sy verkiesingsveldtog vbehoorlik af te skop deur vir ‘n paar opskuddings te sorg. Ek het op goeie gesag verneem dat een van die hoofredes vir die afdanking van die openbare vervolger is sy … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Die Geheim is uit!

Langnaweke is ‘n mors van tyd….vir my in alle geval, ek moes in alle geval gister werk, ons het ‘n lewendige buite uitsending in Benoni gehad. Ek loop die naweek ‘n baie interessante boek raak, ek het al gehoor van … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Saam wie maak julle oorlog in Durbs!

Die krakies in die muur begin nou groot krake raak…Die regerende drieparty – alliansie is besig om te steier onder die druk, vir die van julle wat nie weet nie Cosato het besluit om sy steun aan Jacob Zuma te … Continue reading

Posted in Uncategorized | 24 Comments

Dis genoeg Korporaal!

Kyk bietjie na hierdie video as jy wil sien wat doen die grootste demokrasie in die wereld se polisie met jou as jy iets teen die president te se het: Ek wonder partykeer of daar een of ander geheime liga … Continue reading

Posted in Uncategorized | 15 Comments

Vrouens en ander mysteries!

Hier is die week se avontuur by die Mechanic Bar! Barend wonder oor baie dinge in die lewe as hy so alleen in die Mechanic Bar staan. Jy sien ‘n bar is ‘n snaakse plek want wanneer dit besig is … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Kinders van vandag!

Wat is fout met die kinders in ons land…dit is skrikwekkend om te sien wat alles in ons skole aangaan.Weg is die dae van respek vir ouer mense, onderwysers en mede skoliere. Dit is net eenvoudig of mense se lewens … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Sterkte girls nog net ‘n maand!

Leon Schuster sing dat die biesies bewe, die Springbokke speel dat die biesies bewe en die Proteas staan sterk….Sjoe dis alles ‘n bietjie baie, ‘n ou weet nie meer waar en wanneer jy moet wat kyk nie, my ogies is … Continue reading

Posted in Uncategorized | 8 Comments

Die slagting van die Bleekbene in Parys!

Vandag is die dag waarvan die ouens in die Mechanic Bar gepraat het, die dag het aangebreek vir die Bokke om die Bleekbene af te ransel en Wimpie van der Sandt kan persoonlik nie meer wag nie!Die laaste keer toe … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Bloederige Golf!

Ek was in die verlede ‘n bloedskenker en moet tot my eie verleentheid erken ek het baie lanklaas bloed geskenk, daar is geen sinestere rede voor nie, ek het net die laaste tyd doodeenvoudig, vergeet, nie tyd gehad nie of … Continue reading

Posted in Uncategorized | 8 Comments