Monthly Archives: Augustus 2007

Msimang en lekker naweek dinge!

Frans Swart het my gedare om hierdie twee foto’s te plaas, een is waar ek ‘n tequila wegstaan….Nou ja ek was nog nooit bekend as ‘n banggat nie! Reputasies aan skerwe en leuens het ‘n manier om uit te kom…Die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 18 Comments

Zimblab(s)we!

Sorry julle, bietjie laat vanoggend, probleme met Helkom en die Internet.Dit laat my weer wonder hoe is dit dat ons die duurste internet in die wereld het met die swakste verbindings nou weer? Lees vanoggend weer ‘n storie oor Zimbabwe … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Wimpie en Elvis!

Vandag 30 jaar gelede is Elvis Presley dood, dis iemand wat ‘n geweldige invloed op my lewe gehad het en in my voorliefde vir musiek en ook in miljoene mense voor en na my se lewens.Ek het gedink dit is … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Sport (s)!

Jacques Kallis se tan is bietjie lig en daarom is hy nie oorweeg vir die 20/20 wereldbeker nie…Alle voorstanders van transformasie in sport kan myns insiens nou maar gaan doppies blaas, die belaglikheid van transformasie in sport word op geen … Continue reading

Posted in Uncategorized | 12 Comments

Ai President!

President Thabo Mbeki, Steve Hofmeyr, Manto Tshabalala Msimang, Robert McBride, Robert Mugabe het almal iets ingemeen.Hulle het almal geen respek vir vryheid van die pers nie.Persvryheid is nie eers onderhandelbaar in enige vry en demokratiese land nie.Die president begeef hom … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Waar is Dozi? Steve blink en arme Andrew!

Interessante naweek gehad, so bietjie opgevang met Suid-Afrikaanse musiek en wat is nou aan die gebeur in die musiekwereld en so aan.Vrydagmiddag besluit om Dozi se show saam Anton Goosen en die Bospeleton te gaan kyk by Emperor’s Palace.‘n Woordjie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Langnaweek Blues!

Ek het self nog nie die advertensie gesien tot nou nie, dis die Springbokke se advertensie vir die wereldbeker in Frankryk, so bietjie melodramaties maar cool anyway!Sterkte manne die wereldbeker is net ‘n maand weg maar ek begin klaar koors … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Besluite, transformasie debatte en name!

Elke dan en wan dan kom ons almal maar voor belangrike besluite in jou lewe te staan en elke nou en dan help ander mense jou om daardie besluite makliker te neem as wat anders die geval sal wees….Glo jy … Continue reading

Posted in Uncategorized | 12 Comments

Celebs of nie?

Ek luister gister op 702 na ‘n interessante gesprek oor bekendes en hulle verhoudings met die media.Ek is self iemand wat gereeld onder die kritici deurloop en dis partykeer nogals hard om te vat want jy weet jou intensies was … Continue reading

Posted in Uncategorized | 14 Comments

Tolpad word Grupad!

Ek gaan nou al geruime tyd op my show aan oor die N17 snelweg.Vir die van julle wat nie weet nie, die N17 is ‘n tolpad met twee tolhekke, die een naby Germiston kos jou R4-50 en die tolhek by … Continue reading

Posted in Uncategorized | 11 Comments