Die Bokke, die minister en hoe werk naamskending mnr. Greyling!

Nog ‘n naweek het sy gang gegaan, effe aan die stillerige kant vir my, ek was die meeste van die naweek in pyn nadat ek so effe verbrand het op ‘n sonbed Vrydag, sien die vorige inskrywing.
Ek kon Saterdag die eerste keer effe vrylik beweeg om van slaap nie eers te praat nie, het maar probeer so stil as moontlik wees en om nie onnodig te beweeg nie.
Anyway dit was die ergste wat ek nog verbrand het, dankie vir al die mooi woorde en goeie wense, ek waardeer.

Die minister van gesondheid is nog steeds in die nuus, ek het hierdie videoclip in die hande gekry waar die redakteur van die Sunday Times hulle posisie verduidelik en ook so bietjie die saak van persvryheid aanspreek.

Die Bokke was die naweek die laaste keer voor die wereldbeker in aksie, of die All Blacks slapelose nagte het weet ek nie, ek dink nie Daniel Carter en kie gaan vanoggend ontbyt mis oor senuagtigheid nie, of dit nie ‘n goeie ding is nie, is ek nie so seker van nie, ek dink die Bokke het gou in 15 minute gedoen wat nodig was om die wedstryd se uitslag buite twyfel die plaas en toe die krane toegedraai, verseker dat niemand seerkry nie en nie te veel gewys word voor die begin van die Franse safari nie.
Kan hierdie Bokspan Francois Pienaar se span van ’95 nadoen? Verseker hulle kan hulle het baie min gewys met die aanloop van die wereldbeker en is ver4seker ‘n donkerperd wat baie belangstelling by die toernooi gaande gaan maak, dis alles ‘n geval van watter Bokspan daag op vir watter wedstryd in Parys!

Lekker Blogger meeting Vrydagmiddag gehad, klomp bloggers raakgeloop, ongelukkig was ek nie rerig in staat om te kuier nie, was ‘n bietjie seer, maar nou ja, dankie aan die ouens van Ostendo vir die inisiatief nice om te sien die gesigte agter die website en die comments.
Goeie raad gekry by Da Mario oor hoe om hits te generate vir jou site, Stacy Ferguson, Stacy Ferguson, Stacy Ferguson, hehehe…..sal jou laat weet of dit werk, sorry julle , private joke!

Dis dit vir vandag, ek sluit af met ‘n stuk oor naamskending, dink twee keer voor jy ‘n ou se naam sommer net op die internet vergat en vloek en so aan….Neem kennis Juanroux Greyling! Hierdie is spesifiek vir jou en jou Facebook maatjies!
Defamation of character can include slander (spoken derogatory statements), libel (written derogatory statements) or both. To constitute actionable defamation, the statements must be false and expose a person to hatred, ridicule or contempt. You also can sue if the defamation harms you in your occupation.
Dink ek kwalifiseer nogals!

More weer bietjie van die manne van die Mechanic Bar wat nou ook op die Big Bad Breakfast Show gehoor kan word soos voorgelees deur Frans Swart elke Woensdag om 07H45, moenie dit misloop nie.
Later
Wimpie

Lees bietjie hier:
*Two moons on 27 August*
*27th Aug the Whole World is waiting for………….*
Planet Mars will be the brightest in the night sky starting August.
It will look as large as the full moon to the naked eye. This will cultivate on Aug. 27 when Mars comes within 34.65M miles of earth.
Be sure to watch the sky on Aug. 27 12:30 am .
It will look like the earth has 2 moons. The next time Mars may come this close is in 2287.
Share this with your friends as NO ONE ALIVE TODAY will ever see it again.
As jy hierdie epos gekry het vandag, lees dan eers hier voor jy vanaand wakker bly!
The text of this rumor was roughly accurate when a version of it first began circulating in the summer of 2003, outdated when it went around again in 2005, and just plain false when it appeared for the third time in 2006. It is now 2007, and making the email rounds again. How many times can a “once in a lifetime” event occur?
The oscillating orbits of Mars and Earth did, in fact, bring the two planets closer together on August 27, 2003 than at any other time during the past 50,000 years. Though Mars never actually appeared “as large as the full moon” — not even close — it was indeed, for a few days in 2003, among the brightest objects in the night sky.
In October 2005 another well-publicized “close encounter” occurred, though in that case the planets were about 13 million kilometers further apart than during the 2003 event.
Nothing so spectacular is predicted for 2007.

Hie is ‘n goeie een oor die gatte in Suid-Afrika!

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

9 Responses to Die Bokke, die minister en hoe werk naamskending mnr. Greyling!

  1. Boendoe says:

    More Wimpie,
    Ek gaan nou nie vreeslik comment oor jou posting nie! Was jy dokter toe? Net nuuskierig oor hoe jy toe oorleef het!

  2. My Kop Op 'n Blok! says:

    Wimpie,
    Lyk my jy’t te veel Simon & Garfunkel geluister:
    t’s the same old story, everywhere I go
    I get slandered, Libeled,
    I hear words I never heard in the bible
    (Keep the Customer Satisfied)

  3. Wimpie van der Sandt says:

    het oorleef dankie, was by dokter het bietjie sonsteek opgedoen, naarheid, kopseer en lighoofdigheid…darem nou bietjie beter, dankie!

  4. Wimpie van der Sandt says:

    hehehe kop op ‘n blok, never ‘dull moment!

  5. antjiesomers says:

    Wimpers hell-llou!!
    Jou rug,van hell na lou.
    Hoop jy het ‘n stunning week en as jy my nou sal verskoon…ek moet gou daai lelike dinge wat ek van jou gese het stil-stil gaan verwyder van my blog. Het nie nou geld vir regshulp nie… :)

  6. die brein says:

    Goeie more people of the blog

    Ja die bokke het in die eerste helfte impress, maar die tweede helfte???Dankie tog dat niemand beseer is nie.Nou net hoop hulle lewer resultate volgende maand.

    Hey!, ek smaak die een van die gatte kwaai, nader aan die waarheid kan jy nie kry nie.

    Nou meneer Van der Sandt vertel meer oor hoe Spiekeries jou in die uitsaai wese laat beland het.

    Lekker dag almal

  7. Wimpie van der Sandt says:

    Die brein
    ek sal more ‘n inskrywing doen oor die gerhard viviers storie net vir jou!

  8. SHARKS says:

    Hallo bly om te lees jy voel al beter.

    SHARKS bo!!

  9. Wimpie van der Sandt says:

    Dankie Sharks
    bly om te sien jy lees nog my blog!