Monthly Archives: Augustus 2007

Edens se girls en die brandweer!

Hier is nou vir jou ‘nding…het jy geweet as jou huis afbrand het jy probleme…uh ja van der Sandt dis vanselfsprekend se jy…Jou huis het sopas afgebrand, jy het geen klere meubels of kos nie en jy sit tien teen … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

Die tydwaarde van geld!

Ek kan maar net lag… Die ANC het geweet van Manto (pub & Grill) se vergrype en skuldigbevinding aan diefstal in Botswana.Nou luister hoe onnosel is Smuts Ngonyama ANC-Woordvoerder se verklaring dat “dit lank gelede was en sy ‘n klein … Continue reading

Posted in Uncategorized | 11 Comments

Lekker hier in Suid-Afrika!

Gisteroggend in my show skakel ‘n vriend my van die Metro Polisie hulle het ‘n operasie gehad by ‘n skool hier aan die Oos Rand en 12 kinders in hegtenis geneem in verband met dwelms…Volgens my vriend het hulle ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | 8 Comments

Naamsveranderinge maar die Mechanic Bar bly!

Vanmore nog ‘n uitgawe van die avonture van die ouens van die Mechanic bar, moenie vergeet nie, die storie word nou elke week opgeneem vir radio deur Frans Swart en kan elke Donderdag om 07H45 op die Big Bad Breakfast … Continue reading

Posted in Uncategorized | 11 Comments

Die Bokke, die minister en hoe werk naamskending mnr. Greyling!

Nog ‘n naweek het sy gang gegaan, effe aan die stillerige kant vir my, ek was die meeste van die naweek in pyn nadat ek so effe verbrand het op ‘n sonbed Vrydag, sien die vorige inskrywing.Ek kon Saterdag die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 9 Comments

Eina!

Ek het in my lewe al baie dom dinge aangevang maar nog nooit so dom soos gister nie, nee korreksie ek het een keer iets dommer aangevang maar daar was baie tequila betrokke, hierdie keer was dit net ek alleen … Continue reading

Posted in Uncategorized | 14 Comments

Die dinge wat my pla!

Laat ek sommer vanoggend begin om die ouens wat Afrikaans probeer bevorder te bedank, gaan maak gerus ‘n draai by die ouens van www.bosparra.com dankie Platkuif julle, hulle het hierdie Blog die Blog van die week gemaak, dankie julle ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 24 Comments

Ek kan nie meer nie minister!

Ek het so bietjie gister ‘n ou passie van my herontdek, ek het destyds by die Transvaler/Vaderland vir Gerhard Burger gehelp skryf aan Voetap se Sportploeg, weet nie wie van julle is oud genoeg om dit te kan onthou nie, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 14 Comments

Hier is die manne!

BarendBarend is die kroegman, soos jy van ‘n kroegman verwag is hy propvol lewenswysheid en die ou wat die hele spulletjie aanmekaar hou, hy is bietjie oorgewig, so 80 kilo’s maar sy persoonlikheid maak op vir sy looks! In sy … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Ontmoed die man in die hoek!

Vanoggend wil ek julle graag voorstel aan die mannie van die mechanic bar, ‘n local kuierplekkie in die hartjie van Springs, hierdie ouens sit en kuier elke dag ‘n koekhou in die ou klein dorpie en is onwetend potensieel die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments