Roid Rage!


Ek sien daar was toe nou gister ‘n lekker lewendige debat hier oor wat jy alles kan doen om goed of beter te lyk as wat jy tans doen en toe kruip die onderwerp van Steriods in die bespreking in.
Nou ek is op rekord oor my gevoel oor aale dwelmmiddels en laat ons dit maar duidelik stel, steriods is dwelms, dis hoekom dit onwettige opkikkers genoem word, ek dink mense wat steriods vir mense gee, veral vroumense met ‘n geskiedenis van sogenaamde “moodswings” behoort toegesluit te word.
Steriods het verskillende uitwerkings op verskillende mense maar as jy oor die lyn kyk dan stem almal saam dit maak jou buitengewoon aggresief.
My vraag is nou net dit, as jy op medikasie is want jy raak maklik depressief of jy lei aan moodswings, gaan jou drugdealer vir jou se om nie steriods te gebruik nie, of gaan hy die sale wil maak!
Die ou wat die sale maak is in 99% van gevalle nie bevoeg om jou raad te gee nie, hy is daar om geld te maak en om sy onwettige gemors aan jou af te smeer.

Hier is wat ek op die internet kon kry oor die newe effekte:
The major side effects from abusing anabolic steroids can include liver tumors and cancer, jaundice (yellowish pigmentation of skin, tissues, and body fluids), fluid retention, high blood pressure, increases in LDL (bad cholesterol), and decreases in HDL (good cholesterol). Other side effects include kidney tumors, severe acne, and trembling. In addition, there are some gender-specific side effects:
For men-shrinking of the testicles, reduced sperm count, infertility, baldness, development of breasts, increased risk for prostate cancer.

For women-growth of facial hair, male-pattern baldness, changes in or cessation of the menstrual cycle, enlargement of the clitoris, deepened voice.

For adolescents-growth halted prematurely through premature skeletal maturation and accelerated puberty changes. This means that adolescents risk remaining short for the remainder of their lives if they take anabolic steroids before the typical adolescent growth spurt.

In addition, people who inject anabolic steroids run the added risk of contracting or transmitting HIV/AIDS or hepatitis, which causes serious damage to the liver.

Scientific research also shows that aggression and other psychiatric side effects may result from abuse of anabolic steroids. Many users report feeling good about themselves while on anabolic steroids, but researchers report that extreme mood swings also can occur, including manic-like symptoms leading to violence. Depression often is seen when the drugs are stopped and may contribute to dependence on anabolic steroids. Researchers report also that users may suffer from paranoid jealousy, extreme irritability, delusions, and impaired judgment stemming from feelings of invincibility.1

Research also indicates that some users might turn to other drugs to alleviate some of the negative effects of anabolic steroids. For example, a study of 227 men admitted in 1999 to a private treatment center for dependence on heroin or other opioids found that 9.3 percent had abused anabolic steroids before trying any other illicit drug. Of these 9.3 percent, 86 percent first used opioids to counteract insomnia and irritability resulting from the anabolic steroids.

Ek plaas drie fotos vir jou, besluit hoe jy eerder wil lyk, of met watter girl jy eerder sal wil uitgaan as jy ‘n man is!
Lekker Naweek!
Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

6 Responses to Roid Rage!

  1. Anonymous says:

    Plaas asb vir ons die dieet van “die brein”

  2. Anonymous says:

    Hey Wimpels
    Ja jyt my lekker uitgehaal op die lug vanoggend oor die steriods. So weet jy wat ek sal vir jou ‘n voor en na foto stuur, dan kan jy self besluit of lyk ek soos die een op die foto.
    En ek sal dit doen sonder moodswings en alle rande sh… want dis ‘n mild dosis.
    Dankie vir jou terugvoering en bespreking wat heeltemal ‘n eensydige opinie was.
    A

  3. Anonymous says:

    Ja maar A, hoe gaan jy lyk as jy dan nou weer die steroids los en teruggaan na jou normale “drug-free” leefstyl? Gaan dit dan nie als weer terug na normaal toe nie?
    Ek wonder net, want ek is nie juis baie clued-up met die tipe van goed nie.

    Eending wat ek wel weet is dat USN regtig werk. Met oefening en die regte tipe kosse is dit geniune die eerste goed wat doen wat die bokse en advertensies se.

    Z!

  4. Anonymous says:

    Ja dit is nogal so, z. Jy hou maar jou bou deur die regte dieet inelkgeval en oefening – alles gaan nogal oor wat jy eet. Ek stem saam dat USN goed is – neem net bietjie langer.
    Dis nie net die steriods nie dis die regte dieet ook. ‘n hoe proteien en low GI dieet – proteiene bou spiere.
    A

  5. Anonymous says:

    aag wat ek bly maar soos ek geskape is en weet dat ek aanvaar word en geliefd is soos ek is. . .

    No judgement!!!

    Spookie

  6. die brein says:

    JA EK SAL DIE DIEET VIR WIMPIE MAIL SO OOR DIE NAWEEK. STEROIDS IS REGTIG BAD SOVER EK WEET LAAT DIT `N MAN SE GESLAGS ORGAAN BEHOORLIK KRIMP. AMPER SOOS FIETS RY WAT GEVAARLIK IS KYK MAAR VIR ERTJIES BEZUIDENHOUD HY WAS EERS PERE BEZUIDENHOUD.WEL A STUUR VIR ONS N NUDE PHOTIE!!HE HE HE.EK HET AL GESIEN HOE LYK SOMMIGE OUENS SE ARMS OOK.WAARVOOR WIL JY `N KRAGAPIE WEES SIMSON WAS EEN SONDER STEROIDS.