Monthly Archives: Julie 2007

Apartheidsmisdade. Vlok Tutu!

Snaaks hoe die wysheid met die ouderdom saamkom….Mense wat ons mee grootgeword het as die vyand, jare gelede het nou die wyses van die land geword en nou kan mens eers sien in hoe ‘n mate ons generasie gebrainwash is … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Bokrugby en Zimbabwe

Twee vrae vir Jake White…..1. Weet jy hoeveel jare van Springbok tradisie voeter jy mee rond, en 2. Weet jy watter gulde geleentheid het jy deur jou vingers laat glip om die gesogde drienasies trofee te verower?Ek het Saterdag met … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Misdaad op Vrydag die 13e!

Misdaad, misdaad en misdaad, ek dink ons kan almal se ons is lekker gatvol, almal het een of ander storie om te vertel oor misdaad en vriende of familie wat slagoffers van misdaad is of was, vandag wil ek bietjie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Simpatie, bomplanters, mugabe en n van der merwegrap!

Vergun my ‘n oomblik vanoggend om my diepste meegevoel en innige simpatie te betuig aan die familie en vriende van Bill Flynn wat gister aan ‘n hartaanval oorlede is.Dis ‘n ou cliche om te se hy was ‘n nice ou … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

Die ironie van kwota’s

Interessante dag gehad gister was bietjie op TV se Let’s fix it, het dit aspris nie hier genoem nie wou nie gehad het julle bloggers moet sien hoe lyk ek rerig nie!!Gister so bietjie lekker gekry toe ek sit en … Continue reading

Posted in Uncategorized | 13 Comments

‘n Nuwe vloekwoord, Transformasie!

Die nuwe buzz(vloek) woord in Suid-Afrikaanse sport is transformasie ten alle koste, maak nie saak hoe hoog daai koste is nie…As transformasie so ‘n massiewe issue is soos mnre. Hoskins, Stofile en Komphela wil he ons moet glo, hoekom sien … Continue reading

Posted in Uncategorized | 12 Comments

Girls (eina) sewe wonders en Zim!

Begin van die week is altyd so ses van die een en ‘n halfdosyn van die ander….Jy weet nie wat die week gaan oplewer nie en gevolglik is jy so tussen twee vure wat die Maandag aanbetref, so teen die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

Rugby, Paris (ugh) en my laaste verhouding!

‘n Luilekker Sondag, dis seker een van die lekkerste dinge in die wereld wanneer jy weet jy hoef nie op te staan nie, jy kan die heeldag in die bed bly en jy oorweeg dit om sommer net dit te … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

McBride, rugby en bietjie liefde hehehe!

So baie om oor te gesels vanoggend, die laaste hoop vir die Bokke om ‘n wereldbeker te wen het aangebreek, Robert McBride is ‘n boks en liefde is ‘n dom ding.Kom ek sommer begin met die nuwe kredietwet wat ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

Misdaad, hoeveel geld maak jy en ‘n "fishy" storie!

Wat doen jy aan misdaad vra Nqakula?Nee die vraag is wat doen jy aan misdaad mnr. die minister aangesien jy een van my werknemers is en ek jou salaris betaal….Dan verwys hy na enkeles wat ganse gemeenskappe terneergedruk maak deur … Continue reading

Posted in Uncategorized | 28 Comments