Monthly Archives: Julie 2007

Siek mans met puisies word getransformeer!

Wat is dit met mans as ons siek word?Ek is tans so siek soos ‘n hond en ek tree op soos iemand wat op sterwe na dood is, ek wil nie so wees nie maar ek kan dit nie help … Continue reading

Posted in Uncategorized | 21 Comments

Naweeknuus!

Ek kan nie dink aan iets ergers as die lot wat Gert van Rooyen se vermeende slagoffers toegeval het in die 80′s nie en daarom is enige stukkie nuus rondom die verdwyning van die sogenaamde van Rooyen ses van uiterste … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

Roid Rage!

Ek sien daar was toe nou gister ‘n lekker lewendige debat hier oor wat jy alles kan doen om goed of beter te lyk as wat jy tans doen en toe kruip die onderwerp van Steriods in die bespreking in.Nou … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Aardverwarming en kameeltone!

Poena se fliek is een van die dae hier, julle het gevra ek moet weer die voorprent hier plaas, hier is dit: Koerante maak ‘n ou neerslagtig, vanoggend weer net moord en doodslag en verkragting en diefstal in die koerante, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 39 Comments

Lindsey Lohan en ander stories.

Dwelms en drank is ‘n geweldige probleem nie net in Suid-Afrika nie, maar in die wereld en ek kan nie help om te wonder wat is bekendes soos Lindsey Lohan en Britney Sprears se aandeel in die wereldwye probleem nie.Die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 39 Comments

Fanusaand Anton en Steve.

Ek wonder hoeveel mense sou my glo as ek hulle vertel het van hierdie foto en alles wat die foto vergesel en vooruitgeloop het.Wat ‘n wonderlike aand was die Fanus huldigingsaand toe nie en hoe lekker het ons nie gekuier … Continue reading

Posted in Uncategorized | 11 Comments

Fanus en my uisaailoopbaan se begin!

Jammmer ek kon nie blog oor die naweek nie dit was bietjie rof gewees darem genoeg tyd ingeruim om bietjie op te vang met verlore slaap en so aan.Vandag en spesifiek vanaand gaan weer ‘n rowwe aand wees, Oos Rand … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

‘n Korte vandag

Sorry julle nie veel van ‘n inskrywing vandag nie, ek is besig vandag met ‘n lewendige buiteuitsending, bietjie moeilik om te blog vandag.Goeie nuus net vinnig, Robert McBride word vervolg en verskyn vandag in die hof in Pretoria op aanklagte … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Geweld en misdaad tref die bekendes!

Raak mense meer geweldadig ek weet nie of ek my verbeel nie maar geweldsmisdaad is aan die toeneem.Die mense wat hierdie misdade pleeg raak ook al hoe meer wreed in die uitvoer daarvan, vanoggend weer is daar ‘n ou wat … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Mbeki julle donner Madiba se nalatenskap op!

Madiba verjaar vandag en ek dink dis net heel gepas om hom ‘n rustige vreugdevolle dag toe te wens.My grootste wens vir sy verjaardag is dat die leiers wat in sy voetspore volg sy naletenskap en voorbeeld kan vereer deur … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment